
Nekundi vra sterker samewerking om padongelukke te bekamp
Minister van Werke en Vervoer, Veikko Nekundi, sê sterker samewerking tussen die regering, privaatsektor en gemeenskappe is nodig om padongelukke in Namibië te bekamp. Hy waarsku dat padongelukke nie net lewens eis nie, maar ook 'n groot ekonomiese las op die land plaas. Volgens Nekundi beloop die ekonomiese verliese weens padongelukke sowat drie persent van Afrika se bruto binnelandse produk, terwyl meer as 296-duisend mense jaarliks op die vasteland sterf. Sy boodskap is tydens Afrika se Padveiligheidsdag deur die voorsitter van die Nasionale Padveiligheidsraad, Amalia Gawanas, namens hom…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.