skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Cosatu vra inflasie-verligting vir miljoene wat toelaag ontvang

Die Suid Afrikaanse vakbondfederasie COSATU sê die regering moet groter finansiële verligting bied aan die agt-miljoen mense wat staatmaak op die maatskaplike noodverligtingstoelaag. Die organisasie is teleurgesteld omdat bykomende hulp nie vir begunstigdes aangekondig is nie, al bespaar die regering 13-miljard Namibiese dollar op maatskaplike toelaes. Matthew Parks van COSATU vra die regering om groter steun vir armes aan te kondig in Februarie se begroting:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.