skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Gemengde reaksies oor Robert Pattinson as nuwe James Bond

Die aankondiging van die Britse akteur Robert Pattinson as die nuwe James Bond lok wyd uiteenlopende reaksies. Hy neem die ikoniese 007-rol by Daniel Craig oor in die volgende Bond-rolprent. Die bekende Suid-Afrikaanse rolprentresensent Leon van Nierop het sy reaksie op Pattinson se aanstelling só aan Kosmos 94.1 Nuus opgesom:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.