skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Rugby: Wêreldrugby ondersoek Rassie se opmerkings oor dubbelstandaarde

Wêreldrugby gaan Springbok-afrigter Rassie Erasmus se opmerkings oor die hantering van Suid-Afrika se naelskraapse Nasieskampioenskaps-nederlaag teen Frankryk bekyk. Die 54-jarige het bevraagteken of wedstrydbeamptes se opsetlike oorsien van vuilspel kan neerkom op beïnvloeding van die uitslag van 'n toets. Erasmus glo beamptes het 17 onwettige duikslae teen sy span in Parys misgekyk. Hy wonder ook waarom talle van Frankryk se kniebuig-duikslae wat hy meen onwettig was, nie deur die video-skeidsregter hersien is nie:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.