skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Ramaphosa kritiseer Amerikaanse beleid teen SA wat op waninligting gegrond is

Die Suid Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê dis jammer sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, se geloof in 'n wit volksmoord, wat wyd in twyfel getrek word, onderstreep Washington se benadering tot Suid-Afrika. Hy het gepraat op die Semafor-kunsmatige intelligensie-geleentheid in Silicon Valley, Kalifornië. Die Trump-administrasie kritiseer Suid-Afrika se binnelandse beleid, insluitend swart ekonomiese bemagtiging, grondhervorming en -onteiening, en gesprekke rondom minderheidsgroepe. Ramaphosa sê die uitdagings tussen die lande moet opgelos word deur betrokkenheid en dialoog:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.