
Vyf EU-lande gaan van volgende jaar af afgekeurde asielsoekers na Rwanda deporteer
Duitsland, Oostenryk, Nederland, Denemarke en Griekeland het planne aangekondig om die Europese Unie se eerste “terugstuur-sentrum” in Rwanda te vestig. Dis ʼn poging om onwettige migrasie te bekamp en smokkelaars se sakemodel te vernietig. Die toets-skema sal van toepassing wees op migrante wat onwettig in die vyf nasies woon met deportasie-bevele teen hulle. Hulle kan by die Rwandese samelewing inskakel of na hul tuislande terugkeer. Die Deense eerste minister, Mette Frederiksen, beskryf die skema as ʼn deurbraak:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.