skinny.

Latest / Kosmos 94.1

JD Vance 'nie haastig' om as VSA-president te staan

Visepresident JD Vance van Amerika gaan êrens in volgende jaar besluit of hy in 2028 vir president gaan staan. ʼn Onlangse YouGov/Economist-peiling wat voor die middeltermynverkiesing gedoen is, het bevind 40-persent van deelnemers sal hom waarskynlik steun om as Republikeinse kandidaat benoem te word. Ander moontlike kandidate sluit in die minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, en senator Ted Cruz. Vance het aan Fox News gesê hy is nie haastig om te besluit nie:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.