
Mikro-kwalifikasies 'kan die jeug bevoordeel'
Deelnemers aan die Namibiese Kwalifikasie-owerheid se konsultasie oor die Nasionale Beleid oor Mikro-kwalifikasies het kommer uitgespreek oor die implementering daarvan, veral wat taalhindernisse, praktiese assesserings en nasionale erkenning betref. Die goewerneur van Kavango-Wes, Verna Sinimbo, sê kort, praktiese kursusse kan jongmense met vaardighede toerus waarvoor daar ’n mark is, soos drupbesproeiing en kleinsakebestuur:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.