Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes

Kosmos 94.1Namibië en Algerië wil samewerking uitbrei
Namibië en Algerië het hul verbintenis herbevestig om samewerking op die gebied van handel, energie, landbou en onderwys uit te brei. Dit is tydens die viering…
Kosmos 94.1Almal het geweet van skuurpapier, sê nog 'n Aussie
Krieket: Die voormalige Australiese bouler Chadd Sayers steun Usman Khawaja se bewering dat almal in die span geweet het van 2018 se balpeuter-komplot in die…
Kosmos 94.1Sterker streek-vennootskappe 'sal Afrika-handel aanhelp'
Suid-Afrikaanse vervoerminister Barbara Creecy sê die land versterk vennootskappe in Afrika om oorgrenshandel vinnig en doeltreffend te maak. Sy het op die…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.19 mense in Atteridgeville doodgeskiet
Nege mense is Sondagaand in die Jeffsville-nedersetting in Atteridgeville, Pretoria, doodgeskiet. Die polisie is vanoggend in kennis gestel en het ses mans en…
Kosmos 94.1Kyk na mense met gestremdhede se werklikhede: McNab
’n Slypskool oor die hersiening van die Nasionale Gestremdheidsbeleid word in Mariental aangebied, en Hardap-goewerneur Riaan McNab vra streeksowerhede om…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Brown waarsku oor brose fiskale posisie
Ekonoom en medestigter van Cirrus Capital, Rowland Brown, sê Namibië is gelukkig dat Fitch Ratings sy soewereine kredietgradering op BB-, met 'n stabiele…
Kosmos 94.1Dollar versterk, rand en Namibiese dollar verswak
Die Namibiese dollar en die Suid-Afrikaanse rand bly onder druk en verhandel teen sowat 16 rand 95 sent teenoor die Amerikaanse dollar, wat al hoe nader aan…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bitterwasser lok weer internasionale sweefvlieëniers
Bitterwasser in die Kalahari lok dié somer weer sweefvlieëniers van regoor die wêreld, veral Europa. Hulle reis tussen November en Januarie na Namibië om van…
Kosmos 94.1Swaar reën en koeler weer op pad
Ná reën en donderbuie in die Kavango-streke word verspreide donderbuie vandag in die noordooste en sentrale dele verwag. Die reën sal môre weswaarts uitbrei…
Kosmos 94.1Ebola-uitbreking in DRK steeds buite beheer ses maande ná aankondiging
Die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming sê die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo, veroorsaak deur die Bundibugyo-virus, is…
Kosmos 94.1TLU SA verwelkom vordering nadat 90% persent beeste teen BKS ingeënt is
Die Suid Afrikaanse landbou-organisasie TLU SA verwelkom die vordering wat gemaak is met inentings teen bek-en-klouseer. Negentig-persent van alle beeste in…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gholf: McIlroy ewenaar rekord met agste Race to Dubai-titel
Rory McIlroy het sy agtste Race to Dubai-titel gewen en die Skot, Colin Montgomerie, se rekord geëwenaar nadat hy tweede ná die wenner Tyrrell Hatton by die DP…
Kosmos 94.1Fitch hou Namibië se kredietgradering in rommelstatus
Namibië se kredietgradering bly onveranderd op BB-, met Fitch Ratings wat die land vir die negende agtereenvolgende jaar in rommel-status hou. Die…
Kosmos 94.1Tennis: Andreeva wen haar eerste WTA-jaareindtoernooi
Die 19-jarige Mirra Andreeva van Rusland het die WTA-jaareindtoernooi by Indian Wells opgeraap en die derde tiener geword wat die jaareindtoernooi met haar…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Onderwysministerie versterk planne om vloedskade aan skole te beperk
Die onderwysministerie verskerp sy voorbereidings vir seisoenale oorstromings wat veral skole in die noorde en noordooste van die land raak. Minister Sanet…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA Staatsdienskommissie vra hersiening van tydperk om ‘n raad saam te stel
Die Staatsdienskommissie stel voor dat Suid-Afrika die 14-dae-tydperk vir die samestelling van munisipale rade ná die plaaslikeregeringsverkiesing moet…
Kosmos 94.1Nandi-Ndaitwah maan ingenieurs om vaardigheidstekort aan te pak
President Netumbo Nandi-Ndaitwah doen ’n beroep op ingenieurs om Namibië se vaardigheidstekort aan te pak. Tydens die eerste Namibia Engineering Excellence…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1NAVO: Samesprekings oor Oekraïne se veiligheidswaarborge afgehandel
NAVO: Samesprekings oor Oekraïne se veiligheidswaarborge afgehandel NAVO se sekretaris-generaal, Mark Rutte, het hoop uitgespreek dat die jongste diplomatieke…
Kosmos 94.1African Congress for Transformation gereed om oor koalisies te onderhandel
African Congress for Transformation gereed om oor koalisies te onderhandel Die African Congress for Transformation sê hy is oop vir koalisie-onderhandelinge…
Kosmos 94.1Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid veroordeel omkoop van polisie
Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid het 'n ondersoek begin nadat 'n video, wat wys hoe 'n verkeersbeampte omkoopgeld van 'n motoris aanvaar, op…
Kosmos 94.1Okahandja-inwoners kan nog lae waterdruk ervaar
Die munisipaliteit van Okahandja verseker inwoners dat die watertoevoer herstel word ná onderbrekings weens tegniese vertragings met NamWater se opknapping van…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Namibiese stoeispan benodig N$334 600 vir Statebondsbyeenkoms
Die Namibiese Stoeifederasie doen ’n beroep op die publiek om teen 27 November 334 600 Namibiese dollar in te samel om ’n span van 16 lede in Desember na die…
Kosmos 94.1Old Mutual belê N$300 000 in gemeenskapstuine vir voedselsekerheid
Die Old Mutual-stigting het vanjaar 300 000 Namibiese dollar vir sy Green Futures-tuinprojek bewillig, wat sy totale belegging in gemeenskapslandbou op 900 000…
Kosmos 94.1Steenkamp waarsku: Privaatskole kan gederegistreer word oor rassisme
Onderwysminister Sanet Steenkamp waarsku dat privaatskole nie bo die wet verhewe is nie en gederegistreer kan word indien bewyse van rassediskriminasie gevind…
Kosmos 94.1Hopwood waarsku rompslomp kon Dangote-projek kelder
Politieke ontleder Graham Hopwood sê Namibië se versuim om ’n werklike eenstopdiens vir beleggers in te stel en afdwingbare sperdatums vir permitte vas te…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Maandag, 16 November 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Wie het die hef in die hand? Namibië met sy olie of TotalEnergies met sy geld? KosmosKapitaal-nuus kry vanoggend 'n vars…
Kosmos 94.1Duitsland steun SA se energie-oorgaan
Suid-Afrika se minister van bosbou, visserye en die omgewing, David Maynier, sê Duitsland sal oor vyf jaar ’n bykomende 186 miljoen rand beskikbaar stel om…
Kosmos 94.1Windhoek oorweeg waterbeperkings
Stad Windhoek oorweeg dit om as voorsorgmaatreël na Kategorie B van sy waterbestuursplan oor te skakel weens voorspelde ondergemiddelde reënval wat met komende…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 16 November 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1BKS: Meer as 90% van beeskudde in SA ingeënt
Meer as 90 persent van die nasionale beeskudde is reeds teen bek-en-klouseer ingeënt. Dit oortref die regering se teiken van 80 persent, nog voor die sperdatum…
Kosmos 94.1De nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Walvis Bay Salt Holdings maak geskiedenis met sout na Nigerië
Walvis Bay Salt Holdings het geskiedenis gemaak as Namibië se eerste amptelike uitvoerder onder die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied-ooreenkoms. Die…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Toerisme: Namibië onder wêreld se laerisiko-bestemmings
Die Gasvryheidsvereniging van Namibië verwelkom ’n positiewe internasionale beoordeling van die land se reisveiligheid, met Namibië wat vir 2027 onder die…
Kosmos 94.1Die nuus om 10:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nigerië soek nouer samewerking met SA
Nigerië se aangewese hoof van sending in Suid-Afrika, Olufemi Adewumi Fani-Kayode, het sy land se verbintenis tot die versterking van bilaterale betrekkinge…
Kosmos 94.1Die nuus om 09:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1'Usakos-kleinsakepark moet tydelike broeikas vir ondernemings wees'
SMEs Compete-stigter Danny Meyer verwelkom die nuwe Usakos-kleinsakepark van 12,65 miljoen Namibiese dollar. Hy sê dat sulke fasiliteite tydelike broeikaste…
Kosmos 94.1Die nuusom 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1BKS: Regering moet inspring, mense ly honger
Die uitvoerende hoof van die Namibiese Landbou-unie, Roelie Venter, het 'n dringende beroep op die regering gedoen om voedselhulpprogramme in landelike…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Klebsiella-infeksies eis 2 000 babas in SA
Die DA sê byna 80-persent van Klebsiella-infeksies in Johannesburg se akademiese hospitale is bestand teen verskeie antibiotika. Die party sê meer as 6 000…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kontrak geteken vir nuwe hospitaal in Windhoek
Die beplande Windhoek-distrikshospitaal in Havana is 'n stap nader aan verwesenliking ná die ondertekening van ’n kontrak van 174 miljoen Namibiese dollar, wat…
Kosmos 94.1Fokus op onafhanklike belastinghof in NV
Die parlement debatteer die Wysigingswetsontwerp op Inkomstebelasting, wat voorsiening maak vir ’n onafhanklike belastinghof onder die Hooggeregshof. Tydens…
Kosmos 94.1Die nuus om 11:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1EU waarsku teen aflei-taktiek deur Rusland
Die hoof van buitelandse beleid by die Europese Unie, Kaja Kallas, het gewaarsku Rusland probeer om die aandag af te lei van sy aggressie teen Oekraïne deur…
