skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Almal het geweet van skuurpapier, sê nog 'n Aussie

Krieket: Die voormalige Australiese bouler Chadd Sayers steun Usman Khawaja se bewering dat almal in die span geweet het van 2018 se balpeuter-komplot in die derde toets in Kaapstad. Die bouler Cameron Bancroft is op kamera betrap waar hy die bal met skuurpapier skuur. Hy, kaptein Steve Smith en onder-kaptein David Warner is almal geskors. Sayers, wat die twaalfdeman was, het aan SEN Radio gesê hy het die skuurpapier van die veld verwyder:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.