Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Motorsport: Nasionale tydrenkampioenskap laat Swakop brul
Die enjins brul en die stof staan behoorlik op Swakopmund tydens die vyfde en laaste ronde van die nasionale tydrenkampioenskap. Die eerste motors het…

Kosmos 94.1Staalbedryf in SA het dringend hulp nodig
Die vakbond Solidariteit sê die regering moet die staalbedryf dringend ondersteun deur elektrisiteitskoste te verlaag en plaaslike vervaardigers beskerm teen…
Kosmos 94.1Die nuus om 08:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1BKS kos Namibië N$150 per sekonde
Dit is nou sewe weke sedert die uitbreking van bek-en-klouseer in Namibië en die land verkeer in 'n nasionale krisis, sê Roelie Venter, die uitvoerende hoof…
Kosmos 94.1Die nuus om 07:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Copps 94.1: Wetsbewakers het hul hande vol met Windhoekers
Die drankduiwel was ook los onder ouers, met hul kinders wat die prys moet betaal. Francois Lottering het meer:
Kosmos 94.1Copps 94.1: Wetsbewakers het hul hande vol met Windhoekers
Windhoek was Vrydagaand 'n miernes van onstuimige bedrywighede met die Copps 94.1-span wat behoorlik moes skarrel om wet en orde te handhaaf. Kosmos 94.1 se…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 13 November 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Beskuldigdes in Marx-aanval bly agter tralies, AfriForum juig
AfriForum verwelkom die besluit van die vier beskuldigdes in die aanval op 'n boer van Noordwes, Donovan Marx, om hul borgtogaansoeke te laat vaar. Hulle word…
Kosmos 94.1Privaatsektor moet help met water-bewaring: Zaamwani
Die regering doen ’n beroep op die privaatsektor om groter verantwoordelikheid te aanvaar vir die bewaring van waterbronne, terwyl pogings verskerp word om…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Goewerneurs mag nie self hul staatsvoertuie bestuur: NNN
Die Presidensie het bevestig dat president Netumbo Nandi-Ndaitwah ’n opdrag uitgereik het wat streeksgoewerneurs verbied om self die staatsvoertuie te bestuur…
Kosmos 94.1IPC vra ingryping in opeenhoping by Walvisbaai-hawe
Die IPC spreek kommer uit oor die toenemende opeenhopingskrisis by die Walvisbaai-hawe. Dit volg nadat groot internasionale skeepsrederye, waaronder Maersk…

Kosmos 94.1Vereniging van Uitsaai-veterane beplan vir die toekoms
Die Vereniging van Uitsaai-veterane hou op 17 November hul jaarlikse konferensie by Windhoek Gimnasium se klubhuis, onder die tema “Die pad vorentoe”…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Cyril moet voor Madlanga-kommissie getuig: FSA
Forum for South Africa wil hê president Cyril Ramaphosa moet voor die Madlanga-kommissie verskyn om rekenskap te gee rakende inligtingsgesprekke wat hy na…
Kosmos 94.1Spaar water, maak reg vir droogte, vra regering
Die Kantoor van die Eerste Minister waarsku dat sterk El Niño-toestande die komende reënseisoen warmer en droër as normaal kan maak. Mercy Molefe-Mahoto, ’n…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Emigrasie-kanse na VSA sal nie gou verander
Ná die Demokrate se oorwinning in die Amerikaanse middeltermynverkiesing, waarin hulle beheer oor albei huise van die Kongres oorgeneem het, ontstaan die vraag…
Kosmos 94.1Korrektiewe Diens geloof vir rehabilitasiewerk
Binnelandse sake-minister Lucia Iipumbu prys die Namibiese Korrektiewe Diens se vordering met die rehabilitasie en herintegrasie van gevangenes. Sy het by die…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.113:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rugby: Beauden Barrett gaan die All Blacks die eerste keer aanvoer teen Wallis
Die ervare losskakel Beauden Barrett gaan die All Blacks môre die eerste keer aanvoer in die wedstryd teen Wallis in Cardiff. Barrett, wat in sy 149ste toets…
Kosmos 94.1ActionSA sê ‘n koalisievergadering met die DA was produktief en wedersyds respekvol
ActionSA het gister se vergadering tussen sy leier Herman Mashaba en DA-leier Geordin Hill-Lewis as produktief, professioneel en wedersyds respekvol beskryf…
Kosmos 94.1Melber bevraagteken Duitse toekenning aan Katjavivi
Politieke ontleder Henning Melber bevraagteken Duitsland se besluit om die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Peter Katjavivi, met die…
Kosmos 94.1Brave Warriors se geldprobleme duur voort
Die Brave Warriors se finansiële probleme het in Kameroen opslae gemaak nadat die span weens ’n onbetaalde hotelrekening van sowat 320-duisend Namibiese dollar…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 11 November 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1De 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Blitsbokke sukkel met beserings
Rugby: Die Blitsbokke het nog beseringsprobleme voor die nuwe seisoen. Die spelskepper Shilton van Wyk en kaptein Impi Visser is nou ook op die krukkelys nadat…
Kosmos 94.1Ontsouting, afvalwater-hergebruik 'noodsaaklik in Erongo'
Landbouminister Inge Zaamwani-Kamwi sê dat die land se sanitasieteikens buite bereik bly, met 39,4 persent van die bevolking wat steeds nie toegang tot…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Meatco oorweeg nood-arbeidsaanpassings weens BKS
Meatco oorweeg noodmaatreëls om koste te besnoei, wat kan beteken dat werknemers tydelike salarisaanpassings en vrywillige skeidingspakkette in die gesig kan…
Kosmos 94.1Tans 'moeilik om klimaataksie te versnel weens geopolitiek'
Daar is geleenthede om wêreldwye klimaatsaksie te versnel, maar dit is tans moeilik weens die geopolitieke situasie. Dit is volgens professor Morgan…
Kosmos 94.1Green Goals-projek herwin plastiek, bevorder skolesport
Old Mutual Namibia het 'n nuwe skoolherwinningsinisiatief van 500 000 Namibiese dollar bekendgestel, wat daarop gemik is om plastiekafval in sporttoerusting te…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1McIlroy mik na 8ste Wedloop na Dubai-titel
Gholf: Die sesmalige major-kampioen, Rory McIlroy, gaan sy bes doen om Colin Montgomerie se rekord van agt Wedloop na Dubai-titels te ewenaar. Die DP…
Kosmos 94.1Ontwikkelde lande 'moet opdok vir klimaatsverandering'
Omgewingsminister Indileni Daniel doen by die COP31-klimaatberaad in Turkye 'n beroep op meer klimaatgeregtigheid en internasionale steun vir kwesbare lande…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Salarisverhogings vir ampsdraers toondoof, sê Cosatu
Die vakverbond Cosatu kritiseer president Cyril Ramaphosa se goedkeuring van salarisverhogings vir openbare verteenwoordigers en noem dit “toondoof” en…
Kosmos 94.1Straatverkopers wil oral in hoofstad sake doen
Straatverkopers het van Zoo Park na die stedelike en landelike ontwikkeling-ministerie opgeruk om te eis dat hulle op verskillende plekke in Windhoek sake kan…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Desember kan groot brandstofprysverligting bring
Voertuig-eienaars kan moontlik 'n skerp daling in brandstofpryse verwag in Desember, gedryf deur dalende wêreldwye ru-oliepryse en 'n versterkende…
Kosmos 94.1Taxipryse bly voorlopig op N$15
Taxi- en buspassasiers hoef nie binnekort vir hoër tariewe te begroot nie. Die Namibiese Bus- en Taxi-vereniging sê daar is geen onmiddellike plan om tariewe…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rugby: Jones verwag nuwe taktiese verrassings van Frankryk
Die Springbok-hulpafrigter Felix Jones sê hulle verwag ʼn onvoorspelbare, nuwe taktiese element van Frankryk in Vrydagaand se Nasieskampioenskap-kragmeting op…
Kosmos 94.1Namibië bak weer onder hoë temperature
Warm tot baie warm toestande sal na verwagting voortduur, met temperature wat in dele van Kunene, Erongo, Khomas en Zambezi tot sowat 36 grade kan bereik. En…
Kosmos 94.1DA: Werkloosheid beklemtoon nood aan goeie plaaslike regering
Die DA sê Suid-Afrika se jongste syfers oor indiensneming is nog ’n herinnering aan die enorme taak wat voorlê, en die belangrikheid van die uitslag van…
Kosmos 94.1Iipumbu: Buitelandse dwelmverdagtes volg dieselfde regsproses
Binnelandse sake-minister Lucia Iipumbu sê dat buitelandse burgers wat in Namibië op aanklagte van dwelmhandel in hegtenis geneem word, dieselfde regsproses as…
Kosmos 94.1Cosatu eis optrede oor SA se 44%-werkloosheidskoers
Die vakbondfederasie Cosatu doen 'n beroep op dringende en besliste optrede om die verslegtende werkloosheidskrisis die hoof te bied. Dit volg op die jongste…
Kosmos 94.1Padveiligheid by Windhoekse skole onder die loep
En ons sluit hierdie bulletin af met verkeers- en padveiligheids-nuus uit Windhoek. Vanoggend se uitgawe van Kosmos 94.1 Roadwatch het gefokus op veiligheid by…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1MISA vra vir drastiese optrede met werkloosheid wat in SA styg tot 33,7%
In Suid Afrika doen die Motorbedryf-personeelvereniging 'n beroep op drastiese optrede om die stygende werkloosheid wat nou 33,7-persent bereik het, die hoof…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Outapi hef N$25 daaglikse fooi op onwettige straathandel in
Die Outapi-stadsraad sal vanaf 16 November ’n daaglikse fooi van 25 Namibiese dollar instel vir persone wat onwettig op straat handel dryf. Die geld sal…