skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Rugby: Beauden Barrett gaan die All Blacks die eerste keer aanvoer teen Wallis

Die ervare losskakel Beauden Barrett gaan die All Blacks môre die eerste keer aanvoer in die wedstryd teen Wallis in Cardiff. Barrett, wat in sy 149ste toets gaan speel, neem oor by Codie Taylor, wat ʼn blaaskans kry. Die losvoorspeler Anton Segner en die vleuel Fehi Fineanganofo is albei die eerste keer in die opdrafspan, terwyl die losskakel Richie Mo’unga en die slot Josh Lord terugkeer. Afrigter Dave Rennie sê Barrett verdien die geleentheid:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.