Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Ramokgopa vra doelbewuste benadering tot kernkragindustrialisering
Die Suid Afrikaanse minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê die regering moet plaaslike maatskappye doelbewus ondersteun om…
Kosmos 94.1Cirrus Capital waarsku oor omvang van BKS se ekonomiese impak
Namibië se bek-en-klouseer-uitbreking kan 'n veel groter ekonomiese impak hê as bloot verliese in die landbousektor. Die jongste September-syfers van die…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ramaphosa keur salarisverhogings vir openbare ampsdraers goed
President Cyril Ramaphosa het salarisverhogings van 3.5-persent vir openbare ampsdraers vir die 2026/27-boekjaar vasgestel, ná aanbevelings deur die…
Kosmos 94.1Nampol arresteer 227 verdagtes in dwelmverwante sake
Nampol het 227 verdagtes in hegtenis geneem en meer as 167 000 kg dagga, 6 024 Mandrax-tablette en ander onwettige dwelms in Oktober gekonfiskeer. Woordvoerder…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Al meer SAners steun op verskeie leners terwyl skulddruk toeneem
Suid-Afrikaners wend hulle toenemend tot kleinhandelaars, mikroleners en aanlyn leners vir kontant namate finansiële druk toeneem. DebtBusters se jongste…
Kosmos 94.1Iipumbu: Tekort aan hulpbronne belemmer beheer by afgeleë grensposte
Binnelandse sake-minister Lucia Iipumbu sê dat ’n gebrek aan infrastruktuur en hulpbronne steeds probleme by afgeleë grensposte veroorsaak, ondanks die…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Woensdag, 11 November 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Vandag kuier Romé Mostert, medestigter en direkteur van Cirrus Capital, in die KosmosKapitaal-nuusateljee. Hy gesels oor…
Kosmos 94.1Swem: Tatjana Smith gaan vir Nederland deelneem met die oog op LA 2028
Suid-Afrika se mees bekroonde Olimpiese atleet, Tatjana Smith, het amptelik besluit om vir Nederland deel te neem, nadat Wêreldwatersport dit goedgekeur het…
Kosmos 94.1DHPS-orkes CHAOS vier 30 jaar met reüniekonsert
Dertig jaar ná sy ontstaan keer die Duitse Hoër Privaatskool Windhoek, DHPS, se skoolorkes CHAOS terug na die plek waar sy musikale reis begin het. Die orkes…
Kosmos 94.1Nashandi: Ekonomiese groei moet werksgeleenthede vir almal skep
Terwyl Namibië homself posisioneer om voordeel uit nuwe olie-, gas-, groenenergie- en mynbougeleenthede te trek, bly die vraag hoe hierdie groei gewone…
Kosmos 94.1Hamutenya: Namibië moet De Beers-geleentheid aangryp
Namibië moet die huidige afswaai in die wêreldwye diamantmark as 'n strategiese geleentheid beskou om 'n groter aandeel in die diamantreus De Beers te bekom…
Kosmos 94.1Gariseb kritiseer BKS-beperkings oor impak op klein ondernemings
Intussen kritiseer aktivis Shaun Gariseb regeringsbeleid oor bek-en-klouseer beperkings en sê dit beskerm 'n bevoorregte elite, terwyl klein besighede…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Poging om Hegseth te vervolg, voorlopig gestuit
Pogings om die Amerikaanse minister van verdediging, Pete Hegseth, in ’n staat van vervolging te plaas, het in die Amerikaanse Kongres misluk. Hegseth is…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 11 November 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Luvindao staak gesondheidsdirekteure se reise
Gesondheidminister Esperance Luvindao het reise vir streek-gesondheidsdirekteure verbied totdat basiese kliniekstandaarde verbeter. Luvindao het Dinsdag tydens…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 10 November 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Moenie Benni McCarthy se Kenia onderskat: Pitso
Sokker: Bafana Bafana het begin oefen vir dié maand se twee Afrikabeker-kwalifiseerders teen Kenia. Afrigter Pitso Mosimane het gisteraand sy eerste oefening…
Kosmos 94.1Land se 'herhaalde waterprobleme moet aangespreek word'
Amptenare van reg oor Suider-Afrika het vandag in Swakopmund vergader vir die derde Namibiese Streekwatersimposium. Die driedaagse geleentheid fokus op maniere…
Kosmos 94.1Die hoouus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ondersteun Mej. Namibië op Mej. Heelal-toep
Mej. Namibië 2026, Charene Labuschagne, se Mej. Heelal-avontuur het amptelik begin. Sy het in Puerto Rico aangekom waar sy aan die 75ste Mej. Heelal-kompetisie…
Kosmos 94.1Dangote-projek moet nog omgewingsklaring kry
Die Dangote-brandstofterminaal projek van 41 miljard Namibiese dollar by Walvisbaai het nog nie omgewingsgoedkeuring ontvang nie, ondanks verlede week se…
Kosmos 94.1Te min huise en gedienste erwe dryf huisprys-styging
Die huismark toon tekens van groei, met huispryse wat in die derde kwartaal vanjaar vinniger gestyg het, hoewel groei in verbandlenings steeds stadig is en…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kleinmaat-dwelmgebruikers hoort nie in tronke: Dwelmkommissie
Die Oostelike en Suider-Afrikaanse Dwelmkommissie beywer hom vir praktiese alternatiewe vir mense wat skuldig bevind word aan dwelmgebruik en minder ernstige…
Kosmos 94.1Trump steun Nvidia-hoof ná onthullings
Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die FBI ondersoek Nvidia se stigter en uitvoerende hoof, die 63-jarige Jensen Huang, se buite-egtelike verhouding…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Koalisisies 'kan SA politieke landskap verander'
Samesprekings vir koalisies in Suid-Afrika na die plaaslike regering-verkiesings is nou in volle swang. Volgens kundiges kan dit die politieke landskap…
Kosmos 94.1Rehoboth-stadsraad betaal krag vooraf, delg skuld
Rehoboth-burgemeester Jacky Khariseb sê die dorp het sy NamPower-skuld van 247 miljoen Namibiese dollar tot 205 miljoen dollar verminder. In reaksie op 'n…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Namibië se handelstekort bereik N$4,7 miljard in September
Namibië het in September 2026 'n handelstekort van N$4,7 miljard aangeteken, met uitvoere wat met 3,4 persent gedaal en invoere wat met 2,1 persent gestyg het…
Kosmos 94.1SAUMA verwelkom verslag oor Stampriet-akwifeer
Die Stampriet-akwifeer-uraanmynvereniging (SAUMA) verwelkom ’n verslag van die Internasionale Atoomenergieagentskap wat kommer uitspreek oor die moontlike…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA koalisie-ooreenkomste moet bestendigheid en aanspreeklikheid bevorder
Die Suid-Afrikaanse vereniging vir plaaslike regering, SALGA, sê politieke partye moet gemeenskappe bo politieke belange stel wanneer hulle gereedmaak om…
Kosmos 94.1Namcor heropen vulstasie in Otavi, herstel brandstoftoevoer
Motoriste wat deur Otavi reis, kan nou weer by NAMCOR brandstof ingooi ná die heropening van die staatsonderneming se vulstasie in die dorp…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gesondheidsministerie loods landwye inentingsveldtog vir kinders
Ouers word aangemoedig om kinders tussen die ouderdomme van ses maande en 10 jaar te laat inent tydens die gesondheidsministerie se landwye inentingsveldtog…
Kosmos 94.1Rugby: Erasmus verwag ’n fisiese kragmeting met Frankryk
Springbok-afrigter Rassie Erasmus verwag ʼn reuse-stryd teen Frankryk in Vrydagaand se Nasieskampioenskap-kragmeting in Parys. Hy het twee veranderinge…
Kosmos 94.1Trump verdedig Hegseth te midde van moontlike ampsklagte
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die Republikeinse kongreslid, Thomas Massie, gekritiseer omdat hy ampsklag-artikels teen die minister van…
Kosmos 94.1Mabushe-kliniek bring gesondheidsdienste aan 12 gemeenskappe
Inwoners van sowat 12 dorpe en nedersettings in die Mashare-kiesafdeling in die Kavango-Oosstreek sal nou toegang tot gesondheidsdienste hê met die amptelike…
Kosmos 94.1AfriForum verklaar 1 Desember as wêreldwye plaasmoord-herdenkingsdag
AfriForum sê 1 Desember sal wêreldwyd waargeneem word as 'n dag teen plaasmoorde, om slagoffers van plaasaanvalle te herdenk en hul gesinne te ondersteun. Die…
Kosmos 94.1Iipumbu wil hê polisiebeamptes moet beter met hul geld werk
Die minister van veiligheid en sekuriteit, Lucia Iipumbu, sê finansiële geletterdheid behoort deel van opleiding vir alle polisiebeamptes te wees. Sy het…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Russell Brand tot 10 jaar en ses maande gevonnis
Die Britse akteur, komediant en mediapersoonlikheid Russell Brand is tot tien jaar en ses maande tronkstraf gevonnis vir verkragting en drie aanklagte van…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bek-en-klouseer kan ekonomie miljarde kos
Namibië se ekonomie kan met tot N$5,8 miljard krimp indien 80 persent van vee- en vleisuitvoere vir 'n jaar verlore gaan. Dit is volgens 'n nuwe ekonomiese…
Kosmos 94.1NEASA verwerp voorgestelde kwotas vir die indiensneming van buitelandse burgers
Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika het die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Indiensneming verwerp en gewaarsku kwotas vir buitelandse…
Kosmos 94.1Onderwyskursusse moet by arbeidsmark aanpas
Namibiese onderwysinstellings word versoek om hul kursusse by die veranderende behoeftes van die arbeidsmark aan te pas. Die oproep is Maandag tydens die…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA polisie arresteer byna 25 000 verdagtes tydens twee weke in aanloop tot feesgety
Die polisie het in die afgelope twee weke tydens landwye operasies byna 25-duisend verdagtes in hegtenis geneem. Dit is deel van die inisiatief vir 'n veiliger…
Kosmos 94.1Mynboumaatskappye moet meer tot landelike ontwikkeling bydra
Voorsitter van die Erongo-streeksraad, Lazarus Kanelombe, doen 'n beroep op mynmaatskappye om 'n groter rol in landelike ontwikkeling te speel. Hy het Maandag…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rough & Tough Rally samel fondse vir Kankervereniging in
Die jaarlikse Rough & Tough Rally bereik eerskomende Saterdag sy einde ná ’n uitdagende roete van sowat 1 000 kilometer deur Damaraland. Die byeenkoms bring…