Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
1m · median of 2400 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
Kosmos 94.1Vroeë somerbuie voorspel vir groot dele van Namibië
Met maksimum temperature van 31 grade in Windhoek, 34 in Ondangwa en 39 in Keetmanshoop, kan Namibiërs vandag ook op 'n bietjie reën en verligting van die…
Kosmos 94.1Gesondheidsamptenare ondersoek oor medisyne tekorte
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê sommige amptenare van die gesondheidsministerie word deur die Teenkorrupsiekommissie ondersoek te midde van voortslepende…
Kosmos 94.1IPC eis onafhanklike ondersoek na August 26 Holdings
Die IPC doen 'n beroep op 'n onafhanklike ondersoek na August 26 Holdings midde kommer oor die maatskappy se brandstofverkrygingsreëlings, asook die invoer van…
Kosmos 94.1Bek-en-klouseer bedreig boere, werksgeleenthede en ekonomie
Bek-en-klouseer het die potensiaal om boerderybedrywe, werksgeleenthede en lewensbestaan te vernietig. Dit is die waarskuwing van die Presidensiële Taakspan…
Kosmos 94.1Dinsdag, 10 November 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Skrikwekkende syfers van net hoeveel skade bek-en-klouseer die Namibiese ekonomie kan berokken, is in 'n nuwe model van…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA Regering maan raadslede tot integriteit
Die Suid-Afrikaanse regering het na verlede week se plaaslike regering-verkiesing nuutverkose raadslede aangemoedig om gemeenskappe met integriteit…
Kosmos 94.1Chibozu roep SWAPO Vroueraad tot eenheid en sterker leierskap
Swapo se Zambezi-streekkoördineerder, Linken Chibozu, het Swapo se Vroueraad aangespoor om sy strukture te versterk, eenheid te bevorder en jong vroue vir…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 9 November 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Alcaraz dink nie hy's gunsteling in ATP-eindtoernooi
Tennis: Die wêreld-nommer-drie, Carlos Alcaraz, beskou homself nie as gunsteling in die ATP-eindtoernooi wat Sondag in Turyn, Italië, begin nie. Die Spanjaard…
Kosmos 94.1Geduld, Henties, die water is op pad
Inwoners van Hentiesbaai word versoek om geduldig te wees terwyl pogings voortgaan om die dorp se watertoevoer te herstel ná ’n pyp gebars het en die…
Kosmos 94.1Namibia Daireis opgradeer melk-produksie toerusting
Namibia Dairies het 54,5 miljoen Namibiese dollar in nuwe toerusting belê om melkproduksie te verbeter. Die maatskappy het ’n moderne vul-lyn in gebruik geneem…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Almal nog welkom by gesprekke oor volksmoord-ooreenkoms
Gemeenskappe moet nie later krokodiltrane huil as hulle steeds weier om deel van gesprekke oor die gesamentlike ooreenkoms met Duitsland oor die OvaHerero- en…
Kosmos 94.1Voedselpryse sal meer styg: ekonoom
Verdere stygings in voedselpryse kan in die komende maande verwag word namate hoër brandstof- en vervoerkoste die ekonomie insypel, asook die verwagte El Niño…
Kosmos 94.1Kom vier Internasionale Jagluiperd-dag buite Otjiwarongo
Die Jagluiperd-bewaringsfonds nooi Namibiërs en toeriste om op Saterdag 5 Desember Internasionale Jagluiperd-dag by sy sentrum buite Otjiwarongo te kom vier…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1'Ek was nie op stembrief' – Trump
Die Amerikaanse president, Donald Trump, erken swak kommunikasie oor ekonomiese kwessies en sy streng immigrasie-beleid het 'n invloed gehad op sy…
Kosmos 94.1Land soek markte wat vleis ten spyte van BKS sal koop
Namibië is op soek na alternatiewe uitvoermarkte vir sy vleis- en veeprodukte nadat belangrike markte hul invoer opgeskort het weens die…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Bokke moet verbeter, sê Rassie
Rugby: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, sê hulle moet verbeter voor volgende naweek se kragmetings met Frankryk en daarna Ierland, al het hulle Italië…
Kosmos 94.1Hospitale kan nie oornag verrys: Luvindao
Gesondheidminister Esperance Luvindao sê die regering is bewus van die publiek se oproepe vir meer hospitale, maar sê dat sulke groot projekte nie oornag…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.113:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Stilstaande hoëdrukstelsel dryf Namibië se hittegolf aan
Weerkenner George van der Merwe skryf Namibië se onlangse hittegolf van 35 grade Celsius tot 42 grade Celsius toe aan 'n stilstaande hoëdrukstelsel in die…
Kosmos 94.1IAEA identifiseer ernstige leemtes by Wings-uraanprojek
Die Internasionale Atoomenergie-agentskap het ernstige leemtes in die omgewingsbeoordeling van Namibië se voorgestelde Wings-uraanprojek in die Omahekestreek…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Versekeringskenners waarsku oor feestydrisiko's
Soos die feestyd nader kom, waarsku versekeringskenners dat meer verkeer op die paaie, huise wat vir lang tye onbewoon gelaat word en duur aankope huishoudings…
Kosmos 94.1Tennis: Alcaraz klop Shelton om Paryse Meesters eerste keer te wen
Die wêreld-nommer-drie, Carlos Alcaraz, het sy eerste Paryse Meesterstitel ingepalm en sy nederlaag teen Ben Shelton tydens die Amerikaanse Ope gewreek. Die…
Kosmos 94.1Eenhana en Duitsland span kragte saam vir plaaslike ontwikkeling
Eenhana en Duitsland se Salzland-distrik het ’n vennootskap aangegaan om samewerking op verskeie gebiede te bevorder. Die ooreenkoms fokus onder meer op…
Kosmos 94.1Stoeifederasie vra steun vir Ester Abraham by Sporttoekennings
Die Namibiese Stoeifederasie doen 'n beroep op almal om die stoeier Ester Abraham te ondersteun deur vir haar te stem in die 2026 Sporttoekennings, wat op 14…
Kosmos 94.1Motorsport: Norris wen in São Paulo, Mercedes kroon kampioen
Die McLaren-renjaer Lando Norris het ná ʼn teleurstellende wegspring in nat toestande herstel en die Brasiliaanse Formule Een Grand Prix in São Paulo gewen. Max…
Kosmos 94.1Verdagte vas ná moord op oud-Knysna-burgemeester
Die taakspan oor politieke moorde het ʼn 44-jarige vermeende sluipmoordenaar gearresteer in verband met die moord op die voormalige burgemeester van Knysna…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ramaphosa sê SA het weer die krag van sy demokrasie getoon
Die Suid Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê die plaaslikeregeringsverkiesing bewys die volgehoue krag van Suid-Afrika se demokrasie en soewereine reg van…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1UNAM waarsku oor gaping tussen gegradueerdes se vaardighede en werkseise
Unam se hoof van ekonomie, Muine Samahiya, het herhaal daar is 'n groeiende gaping tussen vaardighede waarmee gegradueerdes die arbeidsmark betree en dit wat…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kaapstad-polisie ondersoek dodelike skietery by die Bellville Taxi-staanplek
Die polisie in die Wes-Kaap het 'n skietvoorval by die Bellville-taxistaanplek veroordeel, waarin vier mans dood is, terwyl nog 'n persoon en 'n kind…
Kosmos 94.1Oliepryse wissel, brandstofverligting onseker
Internasionale oliepryse bly wisselvallig, en Namibiërs moet nie op spoedige verligting by die brandstofpomp reken nie. Simonis Storm se ekonoom, Almandro…
Kosmos 94.1Trump-administrasie betaal prys vir verbreekte verkiesingsbeloftes – Spector
Ná die Demokratiese Party se oorwinning verlede week in beide huise van die Amerikaanse Kongres, sê die voormalige diplomaat Brooks Spector dat president…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1IPC se nuwe Khomas-voorsitter moet party se vertroue herstel
Die nuwe IPC-voorsitter in die Khomas-streek, Emrick Nangolo, sal volgens sy voorganger, Fritz Kaufmann, die uitdaging moet aanpak om die party se vertroue…
Kosmos 94.1Maandag, 9 November 2026
Die blou tsunami wat Amerika se rooi Republikeinse Party verlede week in die Amerikaanse middeltermyn-verkiesingsgetref het, het internasionale oliepryse laat…
Kosmos 94.1COSATU vra sterker handels- en diplomatieke verhoudings tussen SA & VSA
COSATU vra die regering om voort te gaan met gesprekke met Washington ten einde diplomatieke betrekkinge te versterk en handel en belegging met die Verenigde…
Kosmos 94.1Diamantmyn in Kunene benodig N$20m om bedrywighede te hervat
Northern Namibia Development se diamantmyn in die noorde van Kunene staan steeds stil, met meer as 20 miljoen Namibiese dollar wat nodig is om produksie te…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nasionale Enduro-kampioenskap sluit af met uitdagende Gallina-renne
Die laaste been van die Nasionale Enduro-kampioenskap het Saterdag by die Gallina-baan noord van Windhoek plaasgevind, met sowat 40 ryers wat in agt klasse…
Kosmos 94.1Verspreide buie kan hitte in noorde en sentrale Namibië verlig
Daar is goeie kanse op verspreide buie oor die noordelike en sentrale dele van Namibië môre en Dinsdag. Temperature het die naweek in dorpe soos Okahandja en…
Kosmos 94.1ANC se swak verkiesingsvertoning 'n waarskuwing vir bevrydingsbeweging
Bestuurskenner en voormalige diplomaat Pius Dunaiski sê die ANC se swak vertoning in Suid-Afrika se munisipale verkiesings behoort as ’n waarskuwing te dien…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Stad Windhoek waarsku teen boikot van munisipale betalings
Die Stad Windhoek maak sterk kapsie teen oproepe aan inwoners om munisipale betalings te boikot, en waarsku dat persone wat hieraan gehoor gee, reg-s-gevolge…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 9 November 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1ANC-steun daal, koalisies nou noodsaaklik in SA
In Suid-Afrika sal koalisies nou in byna twee derdes van munisipale rade nodig wees om bestuur en dienslewering te laat vlot. Dit volg op die ANC se swakste…
Kosmos 94.1Hitte, sterk wind en kitsvloede dié week
Die komende week bring ’n mengelmoes van weersomstandighede regoor die land, met uiterste hitte, sterk wind en die moontlikheid van kitsvloede in sommige…
Kosmos 94.1Die nuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Blitsleer: Vinniger kop, en mark toe
Kort-, en selfs blitskursusse is nie net goedkoper nie, maar dikwels beter vir leer en die onmiddellik inspan van nuwe vaardighede. Die Namibiese…
Kosmos 94.1Die nuus om 12:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.