skinny.

Latest / Kosmos 94.1

ANC se swak verkiesingsvertoning 'n waarskuwing vir bevrydingsbeweging

Bestuurskenner en voormalige diplomaat Pius Dunaiski sê die ANC se swak vertoning in Suid-Afrika se munisipale verkiesings behoort as ’n waarskuwing te dien vir bevrydings-bewegings regoor die SAOG-streek. Met die ANC se steun wat tot ongeveer 31 persent gedaal het, meen Dunaiski dat dié afname ’n breër verswakking van politieke lojaliteit aan bevrydings-bewegings weerspieël, aangevuur deur korrupsie, sosio-ekonomiese uitdagings en generasie-verandering. Hy sê die ooreenkomste tussen die ANC en Swapo is besonder opvallend.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.