skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Hospitale kan nie oornag verrys: Luvindao

Gesondheidminister Esperance Luvindao sê die regering is bewus van die publiek se oproepe vir meer hospitale, maar sê dat sulke groot projekte nie oornag verwesenlik kan word nie. Sy sê die ministerie hoor die publiek se kommer en werk daaraan om gesondheidsdienste te verbeter terwyl planne vir nuwe hospitale voortgaan. Luvindao het gepraat tydens die bekendstelling van die nuwe lugambulansdiens.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.