
Hitte, sterk wind en kitsvloede dié week
Die komende week bring ’n mengelmoes van weersomstandighede regoor die land, met uiterste hitte, sterk wind en die moontlikheid van kitsvloede in sommige gebiede. Albertina Anderson van die weerdiens het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en ’n breedvoerige uiteensetting gegee van wat ons die komende week kan verwag.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.