skinny.

Latest / Kosmos 94.1

IPC eis onafhanklike ondersoek na August 26 Holdings

Die IPC doen 'n beroep op 'n onafhanklike ondersoek na August 26 Holdings midde kommer oor die maatskappy se brandstofverkrygingsreëlings, asook die invoer van drie gepantserde voertuie. Die IPC se skadu-verdedigingminister, Aloisius Kangulu, eis duidelikheid oor die beweerde teenstrydige verklarings oor die gepantserde voertuie, insluitend hul eienaarskap, aankoopkoste, finansiering en magtiging.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.