
Stoeifederasie vra steun vir Ester Abraham by Sporttoekennings
Die Namibiese Stoeifederasie doen 'n beroep op almal om die stoeier Ester Abraham te ondersteun deur vir haar te stem in die 2026 Sporttoekennings, wat op 14 November plaasvind. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het die sekretaris-generaal van die federasie, Anke Erasmus, sportlieghebbers aangemoedig om saam te staan en Abraham se benoeming te ondersteun. Abraham is genomineer vir die Sportvrou van die Jaar- en die People's Choice-toekennings.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.