
Gesondheidsamptenare ondersoek oor medisyne tekorte
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê sommige amptenare van die gesondheidsministerie word deur die Teenkorrupsiekommissie ondersoek te midde van voortslepende medisyne tekorte by staatshospitale en klinieke. Sy het tydens 'n dorpsvergadering in Swakopmund gesê ander amptenare is intussen na ander poste oorgeplaas terwyl probleme in die medisyneverskaffingsketting ondersoek word. Nandi-Ndaitwah bevraagteken waarom medisyne wat deur die regering aangekoop word, nie hospitale en klinieke bereik soos dit moet nie. Sy belowe dat stappe gedoen sal word om die verspreiding van noodsaaklike medisyne…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.