Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
1m · median of 2400 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
Kosmos 94.1Wetstoepassers by waaksaam terwyl SA stem-verwerking voortgaan
Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê wetstoepassingsagentskappe bly waaksaam terwyl die Verkiesingskommissie voortgaan met die…
Kosmos 94.1Oshana skenk 13 karavane aan polisie
Die goewerneur van Oshana, Hofni Iipinge, het 13 tweedehandse karavane wat voorheen ongebruik by die Oshakati-tussentydse staatshospitaal gestaan het, amptelik…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1FC Ongos onthul 13 nuwe spelers in aanloop tot Premierliga-seisoen
FC Ongos se direkteur van sokker, Ricardo Mannetti, het 13 nuwe spelers onthul, wat bestaan uit 'n mengsel van jong talent en ervare spelers. Dit kom net…
Kosmos 94.1Oranjemund mik na ekonomiese diversifikasie met Diamantfees
Kondjamba sê Oranjemund se toekoms kan egter nie net op diamante staatmaak nie. Hy wil sien dat die dorp sy ekonomie diversifiseer deur op kritieke minerale…
Kosmos 94.1Oranjemund mik na ekonomiese diversifikasie met Diamantfees
Oranjemund bied van 3 tot 5 Desember sy Diamantfees aan onder die tema van vennootskappe en nuwe geleenthede. Burgemeester Pankratius Kondjamba sê die…
Kosmos 94.1Regshulpsentrum dring aan op hervorming van Ombudsman-wet
Die Regshulpsentrum doen 'n beroep op wetgewers om die voorgestelde wetgewing vir die herroeping en vervanging van die Wet op die Ombudsman te bespoedig, met…
Kosmos 94.1Dangote-projek kan Namibië se brandstofvoorsiening versterk
Ekonoom Abraham Eita sê die land kan voordeel trek uit die voorgestelde Dangote-brandstofopbergings-projek by Walvisbaai, maar die grootste onmiddellike…
Kosmos 94.1BKS: Namibië ondersoek moontlikhede om vleisuitvoer na SA en Zambië te hervat
Die heropening van uitvoermarkte is noodsaaklik om Namibië se vleisbedryf weer aan die gang te kry. Desmond Cloete van die Raad vir Lewende Hawe en…
Kosmos 94.1Regering hoop op verslapping van BKS-beperkings voor feesseisoen
Volgens Shoombe sal dié tydperk diere die geleentheid gee om teenliggaampies te ontwikkel, wat die verspreiding van die virus en die uitskeiding daarvan onder…
Kosmos 94.1Regering hoop op verslapping van BKS-beperkings voor feesseisoen
Die regering hoop om sekere beperkings op die beweging van vee en vleisprodukte weens bek-en-klouseer moontlik voor die feesseisoen te verslap, mits inentings…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vrydag, 6 November 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Bek-en-klouseer bly 'n belangrike fokuspunt, met die uitvoerende hoof van die Namibiese Landbou-unie, Roelie Venter, wat…
Kosmos 94.1VF Plus waarsku teen Koevoetbende se rooftogte
Die VF Plus is bekommerd oor 'n reeks huisrooftogte in Kaapstad se noordelike voorstede wat na bewering met 'n groep bekend as die Koevoetbende verbind word…
Kosmos 94.1GIPF bied 2026 Pensioen- en Beleggingsimposium aan
Die Regeringsinstellings Pensioenfonds bied sy 2026 Pensioen- en Beleggingsimposium op 11 en 12 November aan onder die tema "Beleggingsgereed: Posisionering…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 6 November 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1IVP sal verkiesingsuitslae ontleed voor enige koalisie-praatjies
Die Inkatha Vryheidsparty sê hy teken tans gemengde uitslae aan en sal dit deeglik ontleed voor koalisiegesprekke oorweeg word. Die party se nasionale…
Kosmos 94.1Nuwe lug-ambulans ' 'n kritiese prioriteit'
Voormalige gesondheidminister Richard Kamwi sê die bekendstelling van die land se eerste staatsbeheerde lug-ambulans vervul 'n kritieke prioriteit, waaraan…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 5 November 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…
Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1'Hinda Boy' gereed vir uitdaging vanaand in Sandton
Namibië se opkomende MMA-vegter Veja Hinda, beter bekend as “Hinda Boy”, is gereed vir een van die grootste uitdagings van sy loopbaan. Hy kom vanaand in die…
Kosmos 94.1Lede kan nou hul Orion-pensioene op WhatsApp monitor
Old Mutual Namibia het 'n WhatsApp-diens bekendgestel wat lede van die Orion Namibia Pensioen- en Voorsieningsfonds in staat stel om onmiddellik toegang tot…
Kosmos 94.1August 26 help 'Gazza-firma' om militêre voertuie in te voer: Amupanda
AR-leier Job Amupanda beweer dat 'n maatskappy wat met die musikant Gazza verbind word, gekoppel word aan die aankoop van drie militêre voertuie, elk na…
Kosmos 94.1Olieprys val skerp ná VSA-verkiesings
Brent ru-olie, die internasionale maatstaf, het Woensdag met sowat 9 persent gedaal, van net onder 105 Amerikaanse dollar per vat tot onder 94 dollar per vat…
Kosmos 94.1Wise waarsku nuwe raad, kommisie om te werk, of...
Arbeidsminister Wise Immanuel het nuwe lede van die Arbeidsadviesraad en die Kommissie vir Gelyke Indiensneming gewaarsku dat afwesigheid en ’n gebrek aan…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Demokrate fokus op lewenskoste, aanspreeklikheid
Die Demokratiese leier in die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Hakeem Jeffries, sê die party sal sy volle aandag op lewenskoste en aanspreeklikheid…
Kosmos 94.1US$1,2 miljoen-projek wil Swakoprivierbekken herstel
Die Coca-Cola maatskapy, Global Water Challenge en die World Wildlife Fund het 1,22 miljoen Amerikaanse dollar bewillig om klimaatveerkragtigheid te versterk…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Byna 35% van SA verkiesing-uitslae vasgelê
Hoofverkiesingsbeampte Sy Mamabolo sê die vaslegging van uitslae is reeds afgehandel in 18 munisipaliteite in die Noord-, die Wes- en die Oos-Kaap. Hy het in…
Kosmos 94.1Produseer eie voedsel: Oshikoto-goewerneur
Oshikoto-goewerneur Sacky Kathindi moedig die streek se inwoners aan om hul eie kos te verbou midde toenemende voedselonsekerheid weens droogte, armoede en…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1WGO: Klimaatoptrede kan jaarliks 1,6 miljoen lewens red
Die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Ghebreyesus, sê klimaatsoptrede kan jaarliks sowat 1,6 miljoen lewens red en triljoene…
Kosmos 94.1Dunaiski waarsku oor presidensiële beheer van Dangote-projek
President Netumbo Nandi-Ndaitwah se besluit om die reuse-Dangote-brandstofinfrastruktuurprojek onder die direkte toesig van die Presidensie te plaas, wek vrae…
Kosmos 94.1Namibië se jaarlikse inflasie styg tot 5,6%
Die jaarlikse hoofinflasiekoers vir Oktober het op 5,6 persent te staan gekom, teenoor 5,4 persent in September. Dit is ook hoër as die 3,6 persent wat in…
Kosmos 94.1Roodt: AGOA-uitsluiting sal beperkte impak op SA se groei hê
Ekonoom Dawie Roodt sê Suid-Afrika se uitsluiting van die Amerikaanse AGOA-handelsooreenkoms vanaf Januarie 2027 kan ekonomiese groei met minder as 0,1…
Kosmos 94.1IPC bevraagteken spoorontwikkeling in die Noorde
Die IPC bevraagteken die ekonomiese regverdiging van verdere spoorontwikkeling in die Noorde. Nelson Kalangula, die party se skadu-minister van Werke en…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Warm en sonnige weer, met kans op laatmiddagbuie
Namibiërs kan vandag warm en sonnige weer verwag, hoewel toestande later gedeeltelik bewolk kan raak, met 'n kans op buie teen laatmiddag of vanaand. Albertina…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1AGOA-onsekerheid hou Suid-Afrikaanse wynbedryf in die weegskaal
Die Suid-Afrikaanse wynmeester Bennie Howard beskryf die Amerikaanse regering se voorgenome onttrekking van Suid-Afrika se handelsvoordele ingevolge die…
Kosmos 94.1Nashinge kritiseer Inligtingsministerie se besteding
Die amptelike opposisieleier en IPC-LP, Immanuel Nashinge, het die Inligtingsministerie gekritiseer oor wat hy as verkwistende staatsbesteding beskryf. Hy het…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA NVG gee voorkeur aan verkiesing-verwante sake om vervolging te bespoedig
Intussen sê die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Andy Mothibi, hulle gee voorkeur aan verkiesing-verwante sake om vervolging te bespoedig en die…
Kosmos 94.1N$41 miljard-brandstofprojek kan Walvisbaai in streekspilpunt omskep
Namibië kan in die komende jare ’n veel groter rol in die streek se brandstofvoorsiening speel danksy ’n beplande berging-s-aanleg in Walvisbaai met ’n…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kriel blameer Ramaphosa en ANC vir SA se verwydering uit Agoa
AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, blameer president Cyril Ramaphosa en die ANC-leierskap vir Suid-Afrika se verwydering uit Agoa. Kriel beweer die…
Kosmos 94.1Shafudah: N$685 miljoen na dringende prioriteite verskuif
Finansminister Ericah Shafudah sê 685-miljoen Namibiese dollar wat van onderpresterende projekte hertoegewys is, sal nou dringende regerings-prioriteite…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1ANC erken ekonomie en werkskepping steeds sy grootste uitdagings
Die ANC het erken die ekonomie en werkskepping is steeds groot uitdagings. Die party het egter sy 32 jaar in die regering verdedig en gewys op vordering met…
Kosmos 94.1NAC verklaar eerste dividend in 20 jaar: N$7,8 miljoen
Die Namibiese Lughawensmaatskappy het ‘n dividend van 7,8 miljoen Namibiese dollar verklaar – die eerste betaling in 20 jaar. Die NAC het 'n toename van 5,5…
Kosmos 94.1Ramaphosa vra strenger optrede teen geslagsgeweld
President Cyril Ramaphosa moedig mans aan om vroue nie te mishandel nie en vra strenger optrede deur die polisie en die strafregstelsel om geslagsgeweld te…
Kosmos 94.1Kudumo: Strenger toesig oor Trump ná verkiesingsverskuiwing
Internasionale betrekkinge-deskundige Marius Kudumo sê Amerikaanse verkiesings word hoofsaaklik gedryf deur binnelandse kwessies soos lewenskoste en inflasie…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Elektriese voertuie bied kostebesparings namate brandstofpryse styg
Namate brandstofpryse aanhou styg, word elektriese voertuie al hoe meer voorgehou as 'n kostedoeltreffende alternatief vir Namibiese motoriste. Rolspelers in…
Kosmos 94.1Namibië stel eerste staats-lugambulansdiens in gebruik
Namibië het sy eerste staatsbeheerde lugambulansdiens amptelik in gebruik geneem – ’n belangrike stap om noodmediese dienste te versterk en pasiënte in afgeleë…
Kosmos 94.1Toerismeraad waarsku teen ongeregistreerde toerisme-operateurs
Die Namibiese Toerismeraad waarsku die publiek en rolspelers in die toerismebedryf om nie sake te doen met operateurs wat nie aan die land se…