skinny.

Latest / Kosmos 94.1

VF Plus waarsku teen Koevoetbende se rooftogte

Die VF Plus is bekommerd oor 'n reeks huisrooftogte in Kaapstad se noordelike voorstede wat na bewering met 'n groep bekend as die Koevoetbende verbind word. Vier gewapende aanvallers met klapmusse en handskoene het in een voorval by 'n bejaarde egpaar in Aurora, Durbanville, ingebreek terwyl hulle geslaap het. Emre Uygun van die VF Plus sê ná 'n openbare waarskuwing het inwoners soortgelyke gevalle aangemeld in Goodwood, Bellville, Brackenfell, Kuilsrivier, Parow, Durbanville en omliggende gebiede:

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.