skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Regering hoop op verslapping van BKS-beperkings voor feesseisoen

Die regering hoop om sekere beperkings op die beweging van vee en vleisprodukte weens bek-en-klouseer moontlik voor die feesseisoen te verslap, mits inentings vinnig genoeg vorder en boere streng by die voorgeskrewe beheermaatreëls hou. Die Hoof Veterinêre Beampte in die Ministerie van Landbou, Water en Grondhervorming, dr. Kenneth Shoombe, sê die eerste rondte van inentings is reeds afgehandel. Die owerhede wag nou dat die voorgeskrewe tydperk van 28 dae verloop voordat die tweede fase van die inentingsprogram begin.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.