skinny.

Latest / Kosmos 94.1

N$41 miljard-brandstofprojek kan Walvisbaai in streekspilpunt omskep

Namibië kan in die komende jare ’n veel groter rol in die streek se brandstofvoorsiening speel danksy ’n beplande berging-s-aanleg in Walvisbaai met ’n kapasiteit van 600 miljoen liter. Die fasiliteit sal na verwagting 360 miljoen liter diesel en die res petrol kan berg, wat dit agt keer groter as Namcor se bestaande nasionale olieberging-s-fasiliteit sal maak. Die projek, met ’n geraamde waarde van 41-miljard Namibiese dollar, vorm deel van Nigeriese miljardêr Aliko Dangote se planne om ’n belangrike brandstofverspreidingsentrum vir Suider-Afrika te vestig. Dangote het tydens Woensdag se…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.