Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
1m · median of 2400 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Binnelandse Sake waarsku teen swendelaars wat dokumente teen betaling belowe
Die ministerie van binnelandse sake het ’n dringende openbare waarskuwing uitgereik teen swendelaars wat hulle as amptenare voordoen om burgers en buitelandse…
Kosmos 94.1Donderdag, 5 November 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Nie net 'n reuse-inspuiting van miljarde dollar vir die Namibiese ekonomie en 'n strategiese hupstoot vir die land nie, maar…
Kosmos 94.1SA Motorbedryf moet uitvoermarkte diversifiseer ná Amerikaanse besluit
Die Suid-Afrikaanse Personeelvereniging vir die Motorbedryf sê die bedryf kan nie net van een uitvoermark afhanklik wees nie. Dit volg nadat Amerika besluit…
Kosmos 94.1Brown: N$36-brandstofprys geld net vir vliegtuie
David Brown, uitvoerende hoof van August 26, sê die brandstofprys van 36 Namibiese dollar per liter waaroor Job Amupanda van die AR-beweging nou ‘n polemiek…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 4 November 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die nuus om 18:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rugby: Bok-skrumskakel dankbaar vir groot kans
Die Springbok-skrumskakel Morné van den Berg is dankbaar vir die vertroue wat in hom gestel word, ondanks mededinging van spelers soos Cobus Reinach en Grant…
Kosmos 94.1Swaaistem in VSA nie 'n teken van nuwe liefde vir Demokrate
Ná Dinsdag se Amerikaanse middeltermynverkiesings het die Demokrate beheer oor beide die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat oorgeneem, nadat hulle…
Kosmos 94.1Die nuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.113 nuwe motors vir hoë besoekers
Die Ministerie van Internasionale Betrekkinge en Handel het 13 voertuie aangekoop om besoekende buitelandse hoogwaardigheidsbekleërs te vervoer. Adjunkminister…
Kosmos 94.1President eis beheer oor groot projekte
President Netumbo Nandi-Ndaitwah wil hê dat strategiese nasionale projekte onder die direkte toesig van haar kantoor geplaas word om die implementering daarvan…
Kosmos 94.1PetroFund en TotalEnergies se beursaansoeke open
Petrofund het, in vennootskap met TotalEnergies Namibia, die opening van aansoeke vir die 2027-beursprogram vir breëgebaseerde bemagtiging aangekondig. Die…
Kosmos 94.1Die nuus om 16:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1VSA en Kanada kibbel steeds oor tariewe
Die Kanadese eerste minister, Mark Carney, sê onderhandelings oor 'n handelsooreenkoms met Amerika vorder, maar nog werk lê voor. Albei lande het invoertariewe…
Kosmos 94.1Doeane gaan by Rusland leer hommeltuig vlieg
Die Namibiese Inkomste-agentskap ondersoek Russiese hommeltuig- en kunsmatige intelligensie-tegnologie om grensbeheer te verbeter en die koste van…
Kosmos 94.1Miljoene rol vir stryd teen BKS
Namibië se stryd teen bek-en-klouseer rol voort, met skenkings aan die Bek-en-Klouseerondersteuningsfonds wat teen vanoggend 16,1 miljoen Namibiese dollar…
Kosmos 94.1Ramaphosa sê plaaslike owerhede kan beter
Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, is bemoedig deur die groot getalle Suid-Afrikaners wat vandag aan die munisipale verkiesing deelneem. Hy het gepraat nadat…
Kosmos 94.1Dangote loods reuse-brandstofprojek in Walvisbaai
Die Nigeriese sakeman Aliko Dangote sê sy beplande brandstofbergingsprojek in Walvisbaai sal werksgeleenthede skep en Namibië se ekonomie help transformeer…
Kosmos 94.1SAFTU vra uitbreiding van Suid-Afrika se handelsbetrekkinge
Die vakverbond SAFTU vra ʼn alternatiewe ekonomiese program wat fokus op dringende nywerheids- en streeks-ontwikkeling, en werkskepping. Hy sê Suid-Afrika moet…
Kosmos 94.1Kambala waarsku teen algemene 2%-begrotingsbesnoeiings
Die Regstellende Herposisioneringsbeweging-LP George Kambala waarsku teen die voorgestelde algemene 2 persent besnoeiings onder die…
Kosmos 94.1BKS: Inentings in ||Kharas-streek bereik 8 267 beeste
Die geveg teen bek-en-klouseer is steeds volstoom aan die gang. Nog 865 beeste is die afgelope sewe dae in die ||Kharas-streek teen die siekte ingeënt, wat die…
Kosmos 94.1Nuwe Chinatown-mark bring hoop vir 80 handelaars
Planne om toestande vir informele handelaars in Windhoek te verbeter, neem vorm aan. Stad Windhoek verwag om infrastruktuurvoorbereidings by die Chinatown-mark…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Fuel prices vary significantly between Namibian towns
Fuel prices have increased sharply across Namibia from today, but how much motorists pay depends largely on where they fill up. The biggest price difference is…
Kosmos 94.1Koning Charles noem transatlantiese slawehandel ’n “afgryslike onreg”
Koning Charles beskryf die transatlantiese slawehandel as ʼn “skandelike hoofstuk in die geskiedenis en ʼn afgryslike onreg”. Die Britse regering het nooit ʼn…
Kosmos 94.1Brandstofprysverskille: Suide betaal N$1,10 meer per liter as Walvisbaai
Brandstofpryse het van vandag af skerp gestyg, maar hoeveel motoriste betaal, hang grootliks af van waar hulle in die land brandstof ingooi. Petrol is tussen…
Kosmos 94.1Trump sê Amerika gaan vanjaar militêre hulp aan Israel staak
Amerikaanse president Donald Trump sê Amerika gaan teen die einde van die jaar hulp van ongeveer 66,88-miljard-rand per jaar aan Israel staak. Amerika verskaf…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Roadwatch: Motoriste ry sonder nodige dokumente
Dit blyk dat heelwat Windhoek-motoriste steeds daagliks die pad aandurf sonder geldige bestuurslisensies en ander vereiste dokumente. Francois Lottering doen…
Kosmos 94.1VSA: Demokrate wen Senaat en Huis van Verteenwoordigers
Die Demokrate het ʼn meerderheid gekry in die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers en die Senaat, en die Republikeine se greep op Washington verbreek. In…
Kosmos 94.1NEHAWU is bekommerd oor Suid-Afrika se ekonomiese beleide
NEHAWU se nasionale uitvoerende komitee het kommer uitgespreek oor Suid-Afrika se huidige makro-ekonomiese beleidsraamwerk, en sê dit lewer nie volhoubare…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1OVK-hoof bekommerd oor pogings om SA verkiesingsproses te ondermyn
Die uitvoerende hoof van die SA Verkiesingskommissie, Sy Mamabolo, sê toenemende pogings om die integriteit van die plaaslikeregeringsverkiesing te ondermyn…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kabinet keur nasionale etiek- en teenkorrupsiebeleid goed
Die Kabinet het die konsep-Nasionale Etiek- en Teen-korrupsiebeleid goedgekeur, met die doel om korrupsie deur groter deursigtigheid, aanspreeklikheid en…
Kosmos 94.1Moya: Bronkhorstspruit-waterkrisis se aanspreeklikheid strek wyer
Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya sê volgens die voorlopige verslag is daar ernstige tekortkominge in die bestuurder van die…
Kosmos 94.1Amupanda bevraagteken begrotingstoewysings
Die parlementêre debat oor die middeltermyn-begrotingshersiening duur voort, waar politieke partye vrae stel en hul standpunte daaroor uiteensit. Die AR-leier…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Capricorn Eagles mik op Victoria-reeks in Uganda ná intensiewe voorbereiding
Die Capricorn Eagles is op pad na Uganda, waar hulle van 6 tot 14 November aan die Victoria-reeks deelneem. Kaptein Suné Wittmann sê die span het ná die…
Kosmos 94.1Internasionale oefening toets wêreld se vermoë om kerntoetse op te spoor
Namibië is die gasheer vir ’n internasionale kerntoets-verifikasie-oefening wat die wêreld se vermoë om moontlike kernwapentoetse op te spoor en te ondersoek…
Kosmos 94.1SA Minister van Polisie stel die publiek gerus oor veiligheid tydens verkiesing
Die SA polisie het kiesers verseker veiligheidsmaatreëls is ingestel terwyl Suid-Afrikaners vandag na die stembus gaan vir die plaaslikeregeringsverkiesing…
Kosmos 94.1Dalende damvlakke wek kommer oor watersekerheid in die Suide
Die Hardap-besproeiingskema maak gereed vir sy koringoes, maar dalende watervlakke by sommige van die suidelike damme laat kommer ontstaan oor die streek se…
Kosmos 94.1Cimbebasia se 104 nuwe erwe wek vrae oor bekostigbaarheid en behuisingskrisis
Die aktivis Shaun Gariseb het vrae oor die impak van Stad Windhoek se goedkeuring van Cimbebasia Uitbreiding 10, en waarsku dat 104 nuwe residensiële erwe…
Kosmos 94.1Woensdag, 4 November 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Duurder brandstof en verskillende pryse op verskillende dorpe - motoriste het vanoggend sommer met die verkeerde voet in die…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA-verkiesing kan tot verskeie koalisies en ANC-magsverliese lei
Suid-Afrika se plaaslike regering-verkiesings vind vandag plaas, en ontleders en meningspeilers verwag dat dit op heelwat koalisies sal uitloop, veral in…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 4 November 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Landbouministerie gee vandag BKS-opdatering
Die landbouministerie sal vandag ’n opdatering verskaf oor die situasie rakende bek-en-klouseer en pogings om die siekte in te perk, met ’n spesifieke fokus op…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 3 November 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gauteng polisie hou 119 hoërisiko-stemlokale dop
Die Gautengse polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, het bevestig dat 119 stemlokale in die provinsie as hoërisiko geïdentifiseer is voor môre se verkiesing. Hy…
Kosmos 94.1Moratoriums op boere se leningterugbetalings verwelkom
Landboukundige Kobus Laubscher ondersteun die Bank van Namibië se opdrag waarvolgens kommersiële banke moratoriums op leningsterugbetalings moet toestaan aan…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nie net BKS bedreig beesvleisbedryf: Savanna Beef-hoof
Die bek-en-klouseer uitbreking plaas toenemende finansiële druk op die beesvleisbedryf en hou 'n bedreiging in vir inkomste, werksgeleenthede en uitvoermarkte…
Kosmos 94.1Nuwe seisoen se toelaatbare stokvis-, kreef-vangste bekend
Die Kabinet het die totale toelaatbare vangste vir stokvis en kreef vir die 2026/27-boekjaar goedgekeur. Die stokvis-seisoen open tradisioneel op 1 November…
Kosmos 94.1VSA wat SA uit Agoa skop kan boemerang: kenner
Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder Christo van Rheede waarsku dat Amerika se besluit om Suid-Afrika se deelname aan Agoa op te skort, ook Amerikaanse…