skinny.

Latest / Kosmos 94.1

VSA en Kanada kibbel steeds oor tariewe

Die Kanadese eerste minister, Mark Carney, sê onderhandelings oor 'n handelsooreenkoms met Amerika vorder, maar nog werk lê voor. Albei lande het invoertariewe op meer as 331 miljard rand se uitvoere verhoog nadat onderhandelings in Augustus in duie gestort het. Amerika het die invoer verbied van sekere Kanadese produkte, insluitend motorfietse, suiwelprodukte en alkohol. Carney sê Kanada streef na 'n handelsooreenkoms wat tot voordeel van albei lande sal wees, werkgeleenthede sal skep, bekostigbaarheid verbeter en hul soewereiniteit respekteer.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.