Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
1m · median of 2400 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
Kosmos 94.1Nuwe maandelikse toelaes vir interns ingestel
Die regering het sy beleid oor internskappe hersien en verskillende maandelikse toelaes vir student- en gegradueerde-interns ingestel. Voorheen het interns in…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Cyril 'moet wrede plaasaanval op Donovan Marx veroordeel'
AfriForum vra president Cyril Ramaphosa om die plaasaanval te veroordeel op die boer van Noordwes, Donovan Marx, wat verlede week geskiet, gemartel en ernstig…
Kosmos 94.1Almal moet korrupsie, bedrog in Psemas help hokslaan
Die finansministerie doen 'n beroep op lede van die Staatsdienswerknemers-mediese hulpskema, Psemas, gesondheidsorgverskaffers en die publiek om te help in die…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Siviele eise teen polisie styg skerp, NamPol keer wal
NamPol verskerp pogings om onregmatige arrestasies en aanhoudings te bekamp, midde 'n toename in siviele eise teen die polisiemag. Die waarnemende NamPol…
Kosmos 94.1Trump-administrasie kan na verkiesing gestriem word
Miljoene Amerikaners stem vandag in die Amerikaanse middeltermynverkiesings, wat die magsbalans in die Kongres kan verander. Voormalige diplomaat Brooks…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rugby: Bok-afrigter verdedig Moerat
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het die slot Salmaan Moerat verdedig teen kritiek op sosiale media en sê hy lewer ʼn waardevolle bydrae. Moerat, wat reeds elf…
Kosmos 94.1SAFTU verwelkom beslagleggingsbevel van N$1,66-miljard teen Angelo Agrizzi
Die vakverbond SAFTU verwelkom die Gautengse Hooggeregshof se beslissing dat Bosasa se voormalige hoofbedryfsbeampte, Angelo Agrizzi, meer as 1,66-miljard…
Kosmos 94.1Namiseb beklemtoon grondwet se rol in beskerming van demokrasie
Die sekretaris van die Nasionale Raad, Tousy Namiseb, het die noodsaaklike rol van grondwetlike oppergesag en die skeiding van magte in die beskerming van…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ontleder waarsku oor Chinese sementuitbreiding in Suider-Afrika
Handelsbeleids-ontleder Wallie Roux waarsku dat Cheetah Cement se beplande vervaardigingsaanleg in Gaborone, Botswana, deel vorm van 'n breër tendens van…
Kosmos 94.1Ekonoom waarsku oor druk van hoër rentekoerse en brandstofpryse
Reaksie word ontvang op die onlangse verhogings in die repokoers en brandstofpryse. Die repokoers is verlede week tot 7 persent verhoog, terwyl petrol met N$2…
Kosmos 94.1Verdagte vasgetrek in N$50 000-toeristebesprekingsbedrogspul
Die polisie het 'n verdagte in hegtenis geneem in verband met 'n besprekings-bedrogspul van 50 000 Namibiese dollar wat op Italiaanse toeriste gemik was. Die…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Capricorn Eagles vertrek vir viernasies-reeks in Uganda
Die Capricorn Eagles vertrek na Uganda om van 6 tot 14 November in Kampala aan die viernasies-Victoria-reeks deel te neem. Hulle kom teen Uganda, die VSA en…
Kosmos 94.1Weer: Hittegolf keer terug, met temperature bo 40 grade in die noordooste
Hoë temperature sal na verwagting na die binneland terugkeer, met die noordooste wat die swaarste onder die hitte sal deurloop. In Katima Mulilo kan…
Kosmos 94.1Learjet 60 het moontlik reeds voor impak opgebreek
Amerika se Nasionale Vervoer-veiligheidsraad sê daar is bewyse dat die vliegtuig wat Sondag in Florida neergestort het, moontlik in die lug al begin opbreek…
Kosmos 94.1Zambiese LP moedig jong Namibiërs aan om hul toekoms te bepaal
Die Zambiese parlementslid Fingani Mbulo het afgevaardigdes by die onlangse Jeug in Politiek-beraad in Windhoek aangemoedig om verantwoordelikheid te neem vir…

Kosmos 94.1Wes-Kaapse taxiverenigings verbind tot einde aan dodelike geweld
Die Wes-Kaapse regering en die Stad Kaapstad het ondernemings deur die taxi-verenigings CATA en CODETA verwelkom om geweld in die minibustaxi-bedryf te…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Mediavakbond eis sterker beskerming vir joernaliste
Die Namibia Media Professionals Union doen 'n beroep op regerings om maatreëls te versterk om joernaliste te beskerm en te verseker dat misdade teen…
Kosmos 94.1Johannesburg wil afhanklikheid van private watertenkwaens verminder
Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, sê die stad bou geleidelik sy eie vloot watertenkers op om sy afhanklikheid van privaat kontrakteurs te…
Kosmos 94.1Vereniging dring aan op dagga-dekriminalisering
Die Dagga- en Hennepvereniging van Namibië het sy pleidooi vir die dekriminalisering van dagga en die skrap van kriminele rekords vir geringe oortredings…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ondernemingslikwidasies in SA in September met 12,3-persent afgeneem
Statistiek Suid-Afrika sê likwidasies van ondernemings het in September met 12,3-persent van 285 tot 250 gedaal vergeleke met dieselfde maand verlede jaar…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Namibië bied Afrika-energie- en olie-en-gasberaad aan
Namibië bied die vyfde Internasionale Afrika-energie-, olie- en gasberaad in Windhoek aan, waar beleidmakers, beleggers, bedryfsleiers en navorsers byeenkom om…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Verlig kragtariewe, vra Afriforum oor R30 miljard Eskom-wins
AfriForum vra Eskom om verligting op kragtariewe te bied nadat die kragvoorsiener 'n wins van 30-miljard Suid-Afrikaanse rand in die vorige boekjaar aangeteken…
Kosmos 94.1Veeprodusente kan hulp by Bank Windhoek kry
Bank Windhoek vra dat boere en produsente wat kontantvloeiprobleme ondervind weens bek-en-klouseer beperkings, hulle plaaslike takbestuurders moet nader. Die…
Kosmos 94.1De 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.114 SME's deel N$1,1 miljoen finansiering
Veertien kleinsakeondernemings, wat al 14 streke verteenwoordig, deel in toekenningsfinansiering van 1,1 miljoen Namibiese dollar ná die eerste "SME Fund…
Kosmos 94.1Iran-oorlog binnekort verby, sê JD Vance
Amerika se visepresident, JD Vance, glo president Donald Trump se administrasie sal sy doelwitte in Iran bereik. Volgens ʼn nuwe beraming deur Amerika se…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.113:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1EFF eis toegang tot beweerde geheime staatsoperasie
Die EFF het 'n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien waarin hulle toegang versoek tot hofrekords in 'n bedrogsaak van 12-miljoen-rand…
Kosmos 94.1Hulpbrontekorte bedreig gesondheidsdienste in afgeleë gebiede
Senior mediese beampte by die Khorixas-distrikshospitaal, Ruusa Nangolo, waarsku dat ’n tekort aan hulpbronne en lang reisafstande moeder- en…
Kosmos 94.1President beklemtoon ekonomiese samewerking met Rusland
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê Namibië se betrokkenheid by Rusland is daarop gemik om ekonomiese samewerking te versterk en groter waarde uit die land se…
Kosmos 94.1NSFAF-studente mag nie eksamens geweier word nie
Die ministerie van hoër onderwys het alle tersiêre instellings opdrag gegee om studente wat op NSFAF-befondsing wag, nie weens uitstaande fooie te weerhou om…
Kosmos 94.1Swartbooi kritiseer regering se ekonomiese rekord
LPM-leier Bernadus Swartbooi het die regering se ekonomiese rekord oor die afgelope 36 jaar skerp gekritiseer. Hy sê armoede, werkloosheid, honger en…
Kosmos 94.1Bek-en-klouseer bedreig breër landbou-ekonomie
Bank Windhoek se besturende direkteur, James Chapman, waarsku dat bek-en-klouseer nie net boere raak nie, maar die lewensbestaan van sowat 70 persent van…
Kosmos 94.1Bank van Namibië verlig finansiële druk op boere
Die Bank van Namibië stel beleidsveranderinge in om finansiële druk op boere en landboubesighede wat deur bek-en-klouseer en El Niño-verwante droogte geraak…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA kies Durban as voorkeur-gasheerstad vir Olimpiese Spele-bod
Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee het Durban aangewys as voorkeur-gasheerstad vir sy bod om die Olimpiese en Paralimpiese Spele in…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Geïsoleerde buie oor naweek in noordweste en kusgebiede
Onafhanklike meteoroloog Vilho Ndeunyema voorspel droë toestande oor sentraal- en suidelike Namibië, met geïsoleerde buie wat oor die naweek in die noordweste…
Kosmos 94.1Wandile Sihlobo: SA se AGOA-uitsluiting nie katastrofies nie
Die presidensiële Landbou-gesant, Wandile Sihlobo, sê indien Suid-Afrika toegang tot die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika sou verloor, dit uitdagings vir…
Kosmos 94.1Nekongo prys regering se ekonomiese bestuur
In sy bydrae tot die begrotingsdebat het SWAPO-parlementslid Ephraim Nekongo die regering geprys vir die bestuur van inflasie en die handhawing van 'n…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1AfriForum dring aan op daadwerklike optrede teen plaasaanvalle
AfriForum doen 'n beroep op die regering om plaasaanvalle tot prioriteitsmisdaad te verklaar en 'n nasionale strategie in te stel om dit te voorkom. Die beroep…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Namibië se ekonomie steeds onder druk ondanks groeivooruitsigte
Die Bank van Namibië waarsku dat bek-en-klouseer, hoër brandstofpryse en ’n groeiende handelstekort die land se ekonomiese herstel kan belemmer, ondanks ’n…
Kosmos 94.1Vuurwapenopleiers vra optrede teen taxigeweld in SA
Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Vuurwapenopleiers het die skietvoorvalle in die Wes-Kaap wat met taxi's verband hou veroordeel. Dit sluit in voorvalle in…
Kosmos 94.1NamRA verskerp fokus op alkohol- en tabakhandel
NamRA het met bedryfsleiers vergader om strenger nakoming van regulasies oor die handel in alkohol- en tabakprodukte te bespreek. Die hoof van doeane en…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1WKOD prioritiseer leerderveiligheid te midde van taxigeweld
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement is bekommerd oor die impak van voortdurende taxigeweld op die veiligheid van leerders en onderwysers, sowel as op die…
Kosmos 94.1Namibië vra meer befondsing vir vroue, vrede en veiligheid
Die regering doen ’n beroep op dringende en betroubare befondsing om wêreldwye verbintenisse oor vroue, vrede en veiligheid in konkrete aksie om te sit. Penda…