skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Namibië bied Afrika-energie- en olie-en-gasberaad aan

Namibië bied die vyfde Internasionale Afrika-energie-, olie- en gasberaad in Windhoek aan, waar beleidmakers, beleggers, bedryfsleiers en navorsers byeenkom om die toekoms van die vasteland se energiesektor te bespreek. Die tweedaagse beraad, wat vandag begin het, word onder die tema “Igniting Africa's Energy and Land Governance Futures” aangebied.

Die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (NUST) is medegasheer van die geleentheid, met die fokus op die belangrikheid van ruimtelike beplanning en verantwoordelike grondgebruik in energieontwikkeling. Dr Jennilee Kohima, senior lektor…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.