skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Ekonoom waarsku oor druk van hoër rentekoerse en brandstofpryse

Reaksie word ontvang op die onlangse verhogings in die repokoers en brandstofpryse. Die repokoers is verlede week tot 7 persent verhoog, terwyl petrol met N$2 per liter en beide soorte diesel met N$3 per liter gaan styg. Die nuwe brandstofpryse tree vanaand om middernag in werking. In 'n gesprek met Kosmos 94.1 Nuus sê ekonoom dr. Omu Kakujaha-Matundu dat die regering 'n fyn balans moet handhaaf om inflasie in toom te hou, maar terselfdertyd te verseker dat verbruikers nie onder oormatige finansiële druk geplaas word nie:

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.