Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
1m · median of 2400 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rubberduck-renne maak hul terugkeer by Oanobdam
Nagenoeg 11 rubberduck-bote neem môreoggend aan die Oanob Lake Grand Prix-reeks by die Oanobdam deel. Elke boot se span bestaan uit 'n stuurman en 'n…
Kosmos 94.1Nuwe vyfjaarraad vir Visverbruik-bevorderingstrust aangestel
Die ministerie van visserye het 'n nuwe raad vir die staatsbeheerde Namibiese Visverbruik-bevorderingstrust vir 'n termyn van vyf jaar aangestel. Die nuwe…
Kosmos 94.187 000 studente se klas- en registrasiegeld beskerm onder hersiene begroting
Ongeveer 87 000 tersiêre studente het in 2026 staatsgesubsidieerde klas- en registrasiegelde ontvang. Volgens die adjunkminister van onderwys, Dino Ballotti…
Kosmos 94.1Namibië kry byna N$1 miljard vir groenwaterstof- en klimaatprojekte
Die land staan op die punt om sowat een miljard Namibiese dollar aan klimaatfinansiering te ontvang om groenwaterstofprojekte en nywerheidsinisiatiewe wat…
Kosmos 94.1Vrydag, 30 November 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Dis weer daai tyd van die maand - verbruikers sit pieringoog en wag om te hoor hoe die brandstofprys hul beursie gaan skud…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Mediese tariefverhoging onvoldoende, sê privaat sektor
Private gesondheidsorgverskaffers sê die verhoging in mediese fonds-maatstaftariewe doen min om die groeiende gaping tussen die koste van gesondheidsorg en die…
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 30 Oktober 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1WK-polisie gereed vir moontlike verkiesingsontwrigtings
Die Wes-Kaapse polisiekommissaris, Sizakhele Dyantyi, sê hulle is gereed om veiligheid te handhaaf en te reageer op enige ontwrigtings tydens Woensdag se…
Kosmos 94.1NNN wil Rusland-Afrika-samewerking vir water en landbou bevorder
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het by die Rusland-Afrika-beraad in Moskou 'n beroep gedoen op die implementering van die 2013 Namib-verklaring, om Afrika se…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 29 Oktober 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Rates up, government's options down
Cirrus Capital analyst Deon Gous warns of mounting financial pressure as interest rates climb, farmers struggle and government's financial hands remain tied…
Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Haaie werk nog aan skrum, sê stut Du Toit
Rugby: Die Haaie-stut Thomas du Toit sê die span is vol vertroue voor Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskaps-kragmeting met Munster in Limerick, Ierland. Die…
Kosmos 94.1Integreer vroeë-kinderontwikkeling nóú in skole: IPC
Die IPC eis die volle implementering van Artikel 14 van die Wet op Basiese Onderwys, wat voorsiening maak vir die integrasie van vroeë-kinderontwikkeling in…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Fishrot-saak weer sonder toegewyde regter
Waarnemende regter Marelize du Plessis is nie meer by die Fishrot-saak betrokke nie. Die saak sal voortaan deur regters bestuur word wat deur die…
Kosmos 94.1Konstruksiebedryf hoop op konstruksieraad-stigting
Die konstruksiebedryf is versigtig optimisties dat die langverwagte Wetsontwerp op Konstruksiebedrywe uiteindelik aan die Kabinet se wetgewingskomitee voorgelê…
Kosmos 94.1Unicef-landsverteenwoordiger Ocran neem afskeid
Unicef het afskeid geneem van die Namibiese landsverteenwoordiger, Samuel Ocran, ná ’n ampstermyn van drie jaar waarin hy op die bevordering van kinderregte…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Skole, klinieke bou is staat se werk, nie partye s'n: Nashinge
Leier van die opposisie in die parlement en IPC-woordvoerder Imms Nashinge sê dat staatsbefondsing aan politieke partye bedoel is om hul deelname aan…
Kosmos 94.1VSA ekonomie 'kan Demokrate in verkiesing bevoordeel'
Met net ’n week oor voor die Amerikaanse middeltermynverkiesing op 3 November, staar president Donald Trump ’n moeilike politieke landskap in die gesig. Die…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gesondheid verskerp toesig teen Ebola
Die land het sy paraatheid teen Ebola verskerp midde ’n groeiende streeksuitbreking. Die Demokratiese Republiek van die Kongo het reeds meer as 10 000…
Kosmos 94.1Obama spot Trump-administrasie oor grap-reaksie
Die voormalige Amerikaanse president, Barack Obama, het Donald Trump se administrasie gespot oor sy reaksie op 'n grappie waarin hy versierings in die Withuis…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.113:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Walvisbaai se sonkragligte bereik nie Backyard Tenants-gemeenskap nie
Walvisbaai het ’n sonkragbeligtingsprojek van 6,1 miljoen Namibiese dollar by Plaas 37, Porsie 10, voltooi. Backyard Tenants-woordvoerder Immanuel Festus sê…
Kosmos 94.1Visbedryf-werkers eis konsultasie voor regstellingsprogram eindig
Werkers in die visbedryf wat by die regering se regstellingsprogram betrokke is, eis dringende konsultasie voordat die skema beëindig word. Vakbondlid Leonard…
Kosmos 94.1Rusland-Afrika-beraad sluit af met fokus op vrede, veiligheid en ontwikkeling
Rusland-Afrika-beraad sluit af met fokus op vrede, veiligheid en ontwikkeling Die derde Rusland-Afrika-beraad word vandag in Moskou afgesluit met die…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vroue aangeraai om nuwe borsknoppe dadelik te laat ondersoek
Francois Malherbe, hoof van die bors-eenheid by Groote Schuur-hospitaal, doen ’n beroep op vroue om onmiddellik mediese hulp te soek indien hulle ’n nuwe knop…
Kosmos 94.1Sankwasa eis groter aanspreeklikheid en deursigtigheid by Nored
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, James Sankwasa, het Nored se bestuur en beheer skerp gekritiseer. Sankwasa het onlangs tydens 'n…
Kosmos 94.1Namibiërs gemaan om hul aanlyn-data teen kubermisdaad te beskerm
Ter viering van Kubersekuriteitsbewustheidsmaand, doen Jason Meinert, uitvoerende hoof van Meinert se Kubersekuriteit, 'n beroep op Namibiërs om waaksaam te…
Kosmos 94.1Matrieks in Kaapstad gewaarsku oor taxigeweld
Matriekkandidate in Kaapstad word aangemoedig om vroeër as gewoonlik van die huis te vertrek wanneer hulle eksamens gaan aflê. Dit volg nadat taxi- en…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Kunene-goewerneur wens Nandi-Ndaitwah geluk met haar verjaardag
President Netumbo Nandi-Ndaitwah vier vandag haar 74ste verjaardag. Die goewerneur van die Kunene-streek, Vipuakuje Muharukua, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê…
Kosmos 94.1Kaapstadse burgemeester vra taxileiers om te help om geweld te beëindig
Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het 'n vlaag taxi-verwante skietvoorvalle wat sedert gister in Delft, Khayelitsha, Mfuleni en Gugulethu…
Kosmos 94.1NamPol vra hulp om jeugmisdaad hok te slaan
Sakuwa-Neo sê armoede en werkloosheid moet ook aangespreek word, omdat dit volgens haar van die faktore is wat misdaad aandryf.
Kosmos 94.1NamPol vra hulp om jeugmisdaad hok te slaan
NamPol se Zambezi-streekbevelvoerder, kommissaris Julia Sakuwa-Neo, sê wetstoepassing alleen kan nie jeugmisdaad in Katima Mulilo stop nie. Met verwysing na ’n…

Kosmos 94.1Verskeie gebiede in Tshwane kry dalk waterbeperkings weens druk op stelsel
Die Stad Tshwane sê hy gaan voort met waterbeperkings, Met hoë verbruik wat druk op die stelsel plaas. Hoewel sommige reservoirs 'n effense verbetering getoon…
Kosmos 94.1Werke-ministerie en NSI span kragte saam om plaaslike vervaardiging te bevorder
Die Ministerie van Werke en Vervoer en die Namibiese Standaarde-instelling, NSI, het ’n ooreenkoms onderteken om plaaslike vervaardiging te versterk en…
Kosmos 94.1Cirrus Capital waarsku oor impak van repo-koersverhoging op landbou
Die Bank van Namibië het Woensdag die repokoers met 25 basispunte tot 7 persent verhoog, die hoogste sedert die begin van 2025. Die skuif beteken die…
Kosmos 94.1Nekongo verdedig N$88,6 miljard-begroting vir 2026/27
Swapo-LP Ephraim Nekongo sê hy steun die voorgestelde begrotingstoewysing van 88,6 miljard Namibiese dollar vir 2026/27, met die fokus op onderwys, gesondheid…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Jim beweer daar is planne om NUMSA onbestendig te maak
Die metaalwerkersvakbond NUMSA se hoofsekretaris, Irvin Jim, beweer daar is pogings om die vakbond onbestendig te maak voor sy twaalfde nasionale kongres…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Amupanda vra vir sterker bande tussen Namibië en Brasilië
AR-leier Job Amupanda doen ’n beroep op ’n hersiening van Namibië se betrekkinge met Brasilië om ekonomiese en politieke samewerking te versterk. Hy sê die…
Kosmos 94.1Huiseienaars gewaarsku oor dakonderhoud voor reënseisoen
Die reënseisoen is op pad en huiseienaars word aangemoedig om maatreëls te tref om hul wonings te beskerm. Chris Chipadza, eisebestuurder by Old Mutual…
Kosmos 94.1Donderdag, 29 Oktober 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Rentekoerse wat gaan styg na die sentrale bank Woensdag sy repokoers verhoog het, is nog 'n slag vir die landbousektor. Om…
Kosmos 94.1Dringende hulp gevra vir boere ná verwoestende veldbrande
Boere in die Otjiwarongo- en Outjo-omgewings sukkel met die gevolge van verwoestende veldbrande, wat weivelde vernietig het en boere noodsaak om hul vee…
Kosmos 94.1Stad Windhoek ontken begunstiging met sandmynpermitte
Die Stad Windhoek het bewerings van begunstiging met die toestaan van sandmynpermitte ontken en sê bedrywighede is gestaak omdat die betrokke ondernemings nie…
Kosmos 94.1IPC vra strenger vuurwapenbeheer om geslagsgeweld te voorkom
IPC-LP Lilian Lutuhezi sê Namibië moet vuurwapenlisensiëringsprosedures hersien om geslagsgebaseerde geweld en moord, veral tussen paartjies in intieme…
Kosmos 94.1Nandi-Ndaitwah beklemtoon vrede en ekonomiese samewerking met Rusland
President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê vrede, dialoog en ekonomiese samewerking moet die grondslag vorm vir ontwikkeling en beter lewensomstandighede vir gewone…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nulane-korrupsiesaak uitgestel tot Januarie ná Appèlhof-beslissing
Die Nulane-korrupsiesaak is uitgestel tot 20 Januarie vir 'n voorverhoor in die Hooggeregshof in Bloemfontein. Dit volg nadat die Appèlhof beslis het die…
Kosmos 94.1Namibië en Zambië voltooi derde oorplasing van gevonniste oortreders
Namibië en Zambië het hul derde oorplasing van gevonnisde oortreders afgehandel, met ses Zambiese burgers wat by die Katima Mulilo-grenspos uit Namibië na…