skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Doeane gaan by Rusland leer hommeltuig vlieg

Die Namibiese Inkomste-agentskap ondersoek Russiese hommeltuig- en kunsmatige intelligensie-tegnologie om grensbeheer te verbeter en die koste van voertuigpatrollies te verminder. Dit volg ná die ondertekening van 'n doeane-samewerkingsooreenkoms tussen Namibië en Rusland in Moskou. NamRA-kommissaris Sam Shivute sê die samewerking sluit gespesialiseerde opleiding vir Namibiese doeanebeamptes by Rusland se Doeane-akademie in, met die oog op die ontwikkeling van Namibië se eie plaaslike opleidingsakademie. Die eerste amptenare sal na verwagting voor die einde van 2027 vir opleiding na Rusland…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.