skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Miljoene rol vir stryd teen BKS

Namibië se stryd teen bek-en-klouseer rol voort, met skenkings aan die Bek-en-Klouseerondersteuningsfonds wat teen vanoggend 16,1 miljoen Namibiese dollar beloop het. Onder die bydraers is die mynmaatskappy B2Gold, wat 1,6 miljoen dollar geskenk het vir pogings om die uitbreking in te perk en boere wat geraak is, te ondersteun. John Roos, besturende direkteur van B2Gold, het by die oorhandigingseremonie gepraat.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.