skinny.

Latest / Kosmos 94.1

SA koalisie-ooreenkomste moet bestendigheid en aanspreeklikheid bevorder

Die Suid-Afrikaanse vereniging vir plaaslike regering, SALGA, sê politieke partye moet gemeenskappe bo politieke belange stel wanneer hulle gereedmaak om munisipale rade saam te stel. In 138 rade is daar geen volstrekte meerderheid ná die plaaslikeregerings-verkiesing nie, en koalisies moet gevorm word. SALGA-woordvoerder, Motalatale Modiba, sê koalisie-ooreenkomste moet bestendigheid, aanspreeklikheid, doeltreffende oorsig en voortgesette dienslewering bevorder en nie tot politieke onbestendigheid lei wat munisipale prestasie verswak nie:

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.