
Cirrus Capital waarsku oor omvang van BKS se ekonomiese impak
Namibië se bek-en-klouseer-uitbreking kan 'n veel groter ekonomiese impak hê as bloot verliese in die landbousektor. Die jongste September-syfers van die Namibiese Statistiekagentskap wys reeds die moontlike omvang van die ontwrigting nadat die uitbreking in die laaste week van September verklaar is. Romé Mostert, medestigter en direkteur van Cirrus Capital, sê die maatskappy het 'n model ontwikkel om die impak van die siekte op die breër ekonomie te bereken. Hy verduidelik wat die model se berekeninge oor die moontlike ekonomiese skade toon.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.