skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Blitsbokke sukkel met beserings

Rugby: Die Blitsbokke het nog beseringsprobleme voor die nuwe seisoen. Die spelskepper Shilton van Wyk en kaptein Impi Visser is nou ook op die krukkelys nadat die voorspelers, Zander Reynders en Jayden Nel, vroeër beseer is. Afrigter Philip Snyman sê Visser kan dalk reg wees vir die eerste toernooi in Dubai later die maand. Hy beplan om diepte te bou in die eerste ses toernooie en in die laaste drie Olimpiese kwalifisering te bekom:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.