skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Staalbedryf in SA het dringend hulp nodig

Die vakbond Solidariteit sê die regering moet die staalbedryf dringend ondersteun deur elektrisiteitskoste te verlaag en plaaslike vervaardigers beskerm teen goedkoop staalinvoere uit China. Dit volg na Ferroglobe se besluit om sy smeltoonde in Witbank een die einde van die maand tydelik te sluit, wat sowat 200 werkgeleenthede in die gedrang bring. Cornelius van Leeuwen van Solidariteit sê die afname in plaaslike vraag en goedkoop invoere plaas verdere druk op die bedryf en bedreig werksgeleenthede:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.