
Tennis: Andreeva wen haar eerste WTA-jaareindtoernooi
Die 19-jarige Mirra Andreeva van Rusland het die WTA-jaareindtoernooi by Indian Wells opgeraap en die derde tiener geword wat die jaareindtoernooi met haar eerste verskyning wen. Die Franse Ope-wenner het ʼn welverdiende 7-5, 6-3-sege oor Elina Svitolina van Oekraïne behaal om die geleentheid se jongste kampioen in 22 jaar te word. Andreeva, wat nie ʼn stel afgestaan het nie en slegs 26 potte in haar vyf wedstryde verloor het, sê sy was vasbeslote om die eindstryd te wen:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.