skinny.

Latest / Kosmos 94.1

EU waarsku teen aflei-taktiek deur Rusland

Die hoof van buitelandse beleid by die Europese Unie, Kaja Kallas, het gewaarsku Rusland probeer om die aandag af te lei van sy aggressie teen Oekraïne deur die kwessie van Europese veiligheid te opper. Moskou dring aan Europa se breër veiligheidsargitektuur moet heronderhandel word as deel van enige vredesgesprekke. Ná onderhandelings in Abu Dhabi vandeesweek, het Jared Kushner van die VSA gesê Rusland en Oekraïne het ooreengekom om die volgende ronde vredesonderhandelinge uit te brei sodat die Europeërs ook kan deelneem. Kallas sê Europa moet nie in Russiese "lokvalle" beland nie:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.