skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Ebola-uitbreking in DRK steeds buite beheer ses maande ná aankondiging

Die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming sê die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo, veroorsaak deur die Bundibugyo-virus, is ses maande ná die aankondiging daarvan steeds buite beheer. Meer as elf-duisend gevalle en vyf-duisend-400 sterftes is reeds aangemeld. Meer as 'n kwart van die bevestigde gevalle en 'n derde van alle sterftes is onder kinders. Dokter Chikwe Ihekweazu van die Wêreldgesondheidsorganisasie sê die grootste uitdaging in die stryd teen Ebola is voortdurende konflikte in die streek:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.