
Slaan toe op roekelose bestuur, eis SA parlement
Die parlementêre portefeuljekomitee oor Vervoer eis dringende stappe om padsterftes te beperk voor die feestyd, insluitend verpligte tronkstraf en finansiële aanspreeklikheid vir roekelose bestuur. Dit volg ná die naweek se ongeluk buite Mount Ayliff in die Oos-Kaap waarin vyf studente van die Universiteit van Fort Hare gesterf het. Die komitee se voorsitter, Donald Selamolela, sê dié sterftes is heeltemal onnodig en bloot te wyte aan bestuurders se roekeloosheid:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.