
Masemola veroordeel jongste massaskietvoorvalle
Die Suid Afrikaanse nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, beskryf die voortslepende massa-skietvoorvalle as onaanvaarbaar. Suid-Afrika het vanjaar 14 groot massaskietvoorvalle gehad waarin 116 mense dood en 56 beseer is. In die jongste voorval is agt mense in Sweetwaters naby Pietermaritzburg dood, en nege ander in die Jeffsville-nedersetting in Atteridgeville, Pretoria. Masemola sê die moorde plaas die kollig op die vernietigende uitwerking van geweldsmisdaad en die toename van onwettige vuurwapens in gemeenskappe:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.