skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Twyfel oor Namibia Air se beplande bekendstelling

Namibia Air is in 'n wedloop teen tyd, met minder as twee weke oor voor sy beplande bekendstelling in die eerste week van Desember. Daar is toenemende vrae oor of die nuwe nasionale lugredery betyds gereed sal wees, te midde van onsekerheid oor die verkryging van vliegtuie en uitstaande regulatoriese vereistes. IPC se skadu-minister van Werke en Vervoer, Nelson Kalangula, sê die tydlyn is onrealisties. Hy waarsku dat die gejaag om die proses af te handel passasiersveiligheid in gevaar kan stel.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.