Shows / Hoop Nogtans

Hoop Nogtans
Hoop Nogtans bediening deur Francois Bredenkamp
https://www.facebook.com/francois.bredenkamp/
https://www.youtube.com/@HoopNogtans
Episodes
Hoop NogtansJOU DOEN-DIT-SELF GELOOF GAAN JOU NIKS BAAT NIE (Psalm 46) ep. 2638
Psalm 46 – JOU DOEN-DIT-SELF GELOOF GAAN JOU NIKS BAAT NIE Ons was gewoond daaraan as jy meubels koop, dan gaan kies jy jou meubels by die winkel, jy betaal…
Hoop NogtansSTAP WEG VAN JOU TELEURSTELLING ‘N MOOI TOEKOMS BINNE! (Kol. 4:10) ep. 2637
STAP WEG VAN JOU TELEURSTELLING ‘N MOOI TOEKOMS BINNE! “Chuck” Colson iemand wat vinnig opgang gemaak in die Amerikaanse politiek totdat hy een van die…
Hoop NogtansSPEEL KLAAR MET KOMMER - DIE ENIGSTE EFFEKTIEWE MANIER (Kol. 4:12-13) ep. 2636
Ons assosieer die naam Mark Twain met stories soos Tom Sawyer en Huckleberry Finn. Mark Twain was ‘n gewilde spreker en het wêreldwyd gereis. ‘n Groep van sy…
Hoop NogtansAS ONS MAAR NET SOU LEEF WAT ONS PREEK ep. 2635
AS ONS MAAR NET SOU LEEF WAT ONS PREEK In haar outobiografie Climbing, memories of a misionary's wife, vertel Rosalind Goforth van haar 47 jaar as 'n sendeling…
Hoop NogtansLEEF IN OORWINNING OOR DIE LEUENS VAN DIE DUIWEL ep. 2634
Leef in oorwinning oor die leuens van die duiwel. Die Sydney Morning Herald berig op 10 Julie 2014 oor die Raëliane in Australië, in ‘n artikel, “Raelians and…
Hoop NogtansGOD SE PLAN VIR JOU IS ‘N VERANDERDE LEWE (Kol. 1:28) ep. 2633
Robert Robinson is in die 1700's in Engeland gebore. As 'n jong man het hy onder die invloed van die bekende Metodiste-prediker, George Whitefield, gekom…
Hoop NogtansHOE OM SINVOL TE BID (Kol. 1:9-14) ep. 2632
Bronnie Ware (gebore in 1967) is ‘n Australiër wat mense versorg gedurende die laaste fase van hulle lewe hier op aarde. Sy het jare lank na mense geluister…
Hoop NogtansVOORKOMING VAN SEERKRY IN DIE KERK
VOORKOMING VAN SEERKRY IN DIE KERK: Ek onthou nog goed die Saterdagoggend voordat ek verwelkom sou word deur die nuwe gemeente wat my beroep het. Ek is vinnig…
Hoop NogtansJESUS CHRISTUS TROON UIT BO ALLES EN ALMAL! ep. 2631
JESUS CHRISTUS TROON UIT BO ALLES EN ALMAL! In die jaar 1893 bied die Amerikaanse stad Chicago, Illinois ‘n wreldklas skou aan om Christopher Columbus se vaart…
Hoop NogtansGenade-deurdrenkte verhoudings
Genade-deurdrenkte verhoudings Daar was ’n tyd toe Hansie Cronjé een van die mees gerespekteerde mense in Suid-Afrika was. Hy was nie net die kaptein van die…
Hoop NogtansChristus het jou vrygemaak – bly daarom vry!
In die animasiefliek Despicable Me maak ons kennis met Felonius Gru – ’n onaangename karakter wat hom skynbaar verlustig in allerhande bose planne. Maar alles…
Hoop NogtansPaulus se woorde
Ek vrees dat ek tevergeefs aan julle gearbei het (Galasiërs 3:24–4:11). Ek onthou, toe ons nog in Nieu-Seeland gewoon het, hoe die hele land ‘n paar keer…
Hoop NogtansDIE KRUIS IS GENOEG!
Jare gelede, toe ons kinders nog klein was, is ons êrens heen op pad. Die pad was lank, die kinders raak verveeld, en begin stry met mekaar oor iets…
Hoop NogtansMoenie iets probeer byvoeg by dit wat Jesus klaar gedoen het nie
Vir honderde jare het pelgrims die Kerk van die Heilige Trappe in Rome besoek. Volgens oorlewering is die Scala Sancta dieselfde trappe waarteen Jesus in die…
Hoop NogtansGod verwelkom jou!
In 1973 word die liedjie “Tie a yellow ribbon round the ole oak tree” vrygestel. Die liedjieskrywers vertel van ‘n man wat na drie jaar in die tronk vrygelaat…
Hoop NogtansAlles wat verkeerd is in my lewe kan reggestel word
Op 25 September 2000 neem ‘n jongman met die naam Kevin Hins die bus na die bekende Golden Gate brug in San Francisco. Hy kan net aan een ding dink. Spring van…
Hoop NogtansMaak saak waar dit die meeste saak maak
Soms sê een foto meer as duisende woorde. 5 Junie 1989 is die dag ná die bloedige onderdrukking van wekelange studenteprotes op Tiananmen-plein in Beijing. ‘n…
Hoop NogtansOns kan nie God se weë altyd verstaan nie
Iemand het vertel hoe die kabeljou bedryf in die noordooste van die VSA gesukkel het om vars kabeljou betyds by die markte ver van hul af te kry. As hulle dit…
Hoop NogtansDie onveranderlike getrouheid van God
Onlangse navorsing oor die grootste bekommernisse wat bejaarde mense vandag beleef, kan opgesom word as bekommernis oor wat van hulle gaan word soos hulle ouer…
Hoop NogtansOns het ‘n Redder nodig
Ek staan ‘n paar jaar gelede voor City Hall in San Francisco. Dit laat my dink aan die Uniegebou in Pretoria. Die belangrikste regeringskantore in San…
Hoop NogtansHoe lyk die fondasie
Ek staan ‘n paar jaar gelede voor City Hall in San Francisco. Dit laat my dink aan die Uniegebou in Pretoria. Die belangrikste regeringskantore in San…
Hoop NogtansSo maklik mislei
n Plasing op Facebook ‘n paar dae gelede trek my aandag. ‘n Amerikaanse soldaat is aan die woord, een wat onlangs in Israel diens gedoen het. Hy praat oor ‘n…
Hoop NogtansJy hoef nie bang te wees vir die dood nie
Daar is ‘n ongemaklikheid by baie mense om te praat oor die dood. Hoeveel keer hoor het ons al gehoor iemand sê iets soos, “As daar iets met my gebeur, onthou…
Hoop NogtansGod meet nie jou bruikbaarheid volgens jou ouderdom nie
Vir baie jare het die samelewing van ‘n mens verwag dat jy sal aftree as jy ‘n sekere ouderdom bereik. Daar is vir mense gesê: Dis tyd om af te skaal. Laat die…
Hoop NogtansGod se antwoord vir jou hooploosheid
Steve Jobbs se naam is sinoniem met die Apple maatskappy se sukses. Steve Jobbs was die dryfkrag agter so baie innovasies wat vandag alledaags is: Apple Mac…
Hoop NogtansGod se plan met jou is groter as jou verlede!
‘n Artikel ‘n paar jaar gelede in Golfdigest, die bekende tydskrif vir gholfentoesiaste, fokus op waar die woord mulligan in gholf sy oorsprong het. Een…
Hoop Nogtans‘n Moet-lees-gedeelte vir enigeen wat eensaam, angstig en vreesbevange is
‘n Artikel op news.com.au op 25 Desember 2025 berig oor die ‘Lost generation’: Hidden crisis creeping into Australia. Miljoene mense regoor die wêreld sluit…
Hoop NogtansDie Opstanding van Jesus
‘n Geliefde opvoedkundige speletjie met kinders behels dat ‘n mens saam met ‘n kind ‘n torinkie met plat houtblokkies bou. Een vir een trek julle versigtig ‘n…
Hoop NogtansDawid vra om nuutgemaak te word
Die kerkvader Augustinus het as jongman sy rug op die Christelike geloof gedraai en homself oorgegee aan ‘n sondige lewenstyl. Hy kom kragdadig tot bekering…
Hoop NogtansGod wil keer dat jou lewe uitmekaar rafel
Ek onthou die dag nog so goed. Baie jare gelede is ek besig om aan my verhandeling vir my meestersgraad te werk. Ek werk destyds op ‘n ou Burroughs rekenaar…
Hoop NogtansStel jou vertroue in die God wat nooit teleurstel
Die Griekse filosoof Diogenes (oorlede 323 v.C.) het besonderse maniere gehad om sy wysheid oor te dra. Een hiervan was om met ‘n lantern te loop en soek na…
Hoop NogtansAs Job maar geweet het van Jesus. Deel II
Aaron Beck het baanbrekerswerk gedoen om depressie te verstaan en te behandel. Hy identifiseer dat iemand met depressie drie negatiewe sienings het: 1…
Hoop NogtansAs Job maar geweet het van Jesus #2606
Kelly Pruitt was ‘n bekende skilder en beeldhouer wat in 2009 oorlede is. Sy laaste jare het hy deurgebring op ‘n plaas naby die Rio Grande rivier in die…
Hoop NogtansEk is eenvoudig geroep om getrou te wees #2605
In die boek Second Calling skryf Dale Bourke dat sy jare gelede ’n konferensie bygewoon het. Toe dit verby was, het haar vriend Bruce aangebied om haar lughawe…
Hoop NogtansDie ouer broer #2604
Die spesifieke Sondag is die kerk gepak. Dis kindertoewyding die oggend en daar is baie familie en vriende om die geleentheid met die gesin te deel. Ek is…
Hoop Nogtans‘n Verkeerde siening van die Vader se hart #2603
Rosaria Butterfield was ’n universiteitsprofessor, ’n ateïs, en openlik gekant teen die Christelike geloof. Sy het geglo dat Christenskap skadelik is vir mense…
Hoop NogtansDie Verlore Seun #2602
Aljazeera berig op 21 Julie 2025 uit Palkistan dat die owerhede minstens 13 mense, insluitende ‘n stamleier, in hegtenis geneem het op wat as ‘n eerwraakmoord…
Hoop NogtansOntdek of Herontdek Die hart van God vir jou #2601
Onthou jy nog die liedjie “Nobody likes me, everybody hates me, I guess I’ll eat worms!” Die liedjie gee nogal weer hoe baie mense voel. Oor hulself. Hoeveel…
Hoop NogtansVoel dit tevergeefs? #2522
In die Griekse mitologie is daar die storie van Sisyfus, die stigter en koning van Korinte (Efyra). As mens was hy aanmatigend en arrogant, en die gode straf…
Hoop NogtansGlo ek regtig dat Jesus Christus die Here is? #2521
Katarina die Grote, keiserin van Rusland het in 1787 ’n grootskaalse inspeksiereis onderneem langs die Dnieper River. Die reis is gereël deur Grigory…
Hoop NogtansDis maklik om ‘n front voor te hou #2520
Dis maklik om ‘n front voor te hou en te maak asof alles reg is, terwyl jy so moedeloos is dat jy nie kans sien vir aangaan nie. ‘n Gewilde sanger Sia sing die…
Hoop NogtansOns verstaan God se hart baie keer verkeerd #2519
n Klein seuntjie, so tien jaar oud, het die dinêr binnestap en by ’n tafel kom sit. Die kelnerin, reeds moeg ná ’n lang skof, kom vra wat hy graag wil hê. Die…
Hoop NogtansEwige lewe #2518
In die Spaanse stad Valladolid waar Christopher Columbus in 1506 sterf, staan ‘n monument ter ere van die ontdekkingsreisiger. ‘n Stukkie simboliek ingebou in…
Hoop NogtansWees oud met waardigheid #2517
Dis maklik vir ‘n persoon in hul senior jare om te voel dat hulle waardeloos is, oorbodig, selfs onwelkom, ‘n oorlas vir die samelewing. Om te voel jy word…
Hoop NogtansDie waarheid is: God gaan vir die hart! #2516
In die rolprent A few Good Men is daar ‘n toneel uit ‘n militêre verhoor. Kolonel Natan R Jessep onder kruisondervraging. Die prokureur Lt Daniel Kaffee is…
Hoop NogtansDaar is hoop vir hooplose mense #2515
Die Centers for Disease Control and Prevention (CDC) in die VSA het in 2023 omvattende navorsing onder Amerkiaanse tieners gedoen. Hul bevindings is…
Hoop NogtansGód kan deur die grens van die hooplose situasie breek #2514
Vir baie jare het mense geglo dat dit onmoontlik is om die klankgrens te breek. Sou jy vinniger vlieg as die spoed van klank – om en by 1100 km per uur – dan…
Hoop NogtansNiks gebeur sommer net nie! #2513
Victor Frankl was ‘n Joodse psigiater voor die Tweede Wêreldoorlog in Weenen, Oostenryk. In sy werk Man’s search for meaning, gepubliseer in 1946, net na die…
Hoop NogtansGod kan ingryp in die mees hopelose situasies - 2 Konings 4:38-41 #2512
Jare gelede het ‘n mnr Van der Merwe vir die Waterraad in Namibië gewerk. Op ‘n dag was hy in die Namibwoestyn op pad Walvisbaai toe. Sy voertuig oorverhit en…
Hoop NogtansHierdie waarhede dra jou deur die moeilikste tye #2011
Rebecca St James is een van die groot name in die kontemporêre Christelike musiekwêreld. Sy is gebore in Australië. Haar pa het groot musiekbyeenkomste gereël…
Hoop Nogtans‘n Mooi toekoms belowe - Psalm 37:37 #2510
Dr Winter, hoogsbekwame geneesheer in Chicago ‘n aantal jaar gelede word wakker gebel een uur die oggend. Hul benodig hom dringend by die hospitaal. ‘n Seun is…
Hoop NogtansHoe sieker jy is, hoe meer opreg bid jy - Psalm 6 #2509
Ek dink ‘n mens bid anders wanneer jy regtig siek is. Hoe sieker jy is, hoe meer opreg bid jy. Jy steek niks weg vir God nie. Jy kruip nie weg agter mooi…
Hoop Nogtans'n Rede om optimisties te wees - Psalm 27 #2508
’n Hele paar jaar gelede slaap ek een nag in ‘n gastehuis in die Karoo. Ek word wakker in die middel van die nag. Alles is donker om my. Stikdonker. Die…
Hoop NogtansStaan uit weens jou Persoonlike integriteit - Psalm 15 #2507
Op 22 Februarie 2011 sal onthou word as die dag toe ‘n aardbewing verwoesting in Christchurch aangerig het. 185 sterf in die aardbewing. 115 van hulle toe die…
Hoop NogtansDawid kry te doen met valse beskuldigings - Psalm 26 #2506
Die New York Post berig op 5 September 2025 oor Bryan Hooper wat na 27 jaar in die tronk vrygelaat is. Hy was in die tronk vir die moord op ‘n 77-jarige vrou…
Hoop NogtansDawid leer ons bid wanneer jy nie weet wat om te doen nie - Psalm 5 #2505
Dalk onthou jy die rolprent Cast Away, vrygestel in 2000 met Tom Hanks in die hoofrol. Hanks speel die rol van Chuck Noland wat vir FedEx werk. Noland se…
Hoop NogtansDawid het die swaarkry kant van die lewe geken - Psalm 16 #2504
Dawid het die swaarkry kant van die lewe geken. Praat van tragedie, teleurstelling, trauma, trane en teenspoed. Hy het dit alles geken. Vir jare moes hy vlug…
Hoop NogtansDawid in 'n dorre woestyn - Psalm 63 #2503
n Paar jaar gelede het ek die geleentheid gehad om ‘n paar dae in die Australiese Outback deur te bring in die omgewing van Uluru, ‘n massiewe rooi…
Hoop NogtansGee jou kommer oor aan die HERE - Psalm 55_23 #2502
Bondi Beach in Sydney is een van Australië se mees gewilde strande, en ‘n TV program oor hul lewensredders wek wêreldwye waardering vir hulle. Nie sonder rede…
Hoop NogtansDie domste dinge wat Dawid ooit gedoen het - Psalm 34 #2501
Ons almal het seker een of ander storie oor ‘n dom ding wat ons gedoen het. Soms is dit humoristies. Soms met verreikende gevolge. Psalm 34 is een van die mees…