skinny.

Latest / Hoop Nogtans

God se plan met jou is groter as jou verlede!

‘n Artikel ‘n paar jaar gelede in Golfdigest, die bekende tydskrif vir gholfentoesiaste, fokus op waar die woord mulligan in gholf sy oorsprong het. Een moontlike verklaring is dat David Mulligan, ‘n Kanadese amateur gholfspeler, die eerste keer die woord gebruik het in die 1920’s. Hy speel gholf met ‘n paar vriende. Mulligan se eerste hou is windskeef. Baie vies vir homself, sit hy ‘n nuwe gholfbal op die setperk, en slaan nog ‘n hou. Sy vriende kyk hom verbaas aan. “Wat doen jy?” Dis mos nie hoe dit werk in gholf nie. Mulligan se antwoord: “Ek neem ‘n mulligan.” Vandaar die gebruik in…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.