skinny.

Latest / Hoop Nogtans

Gód kan deur die grens van die hooplose situasie breek #2514

Vir baie jare het mense geglo dat dit onmoontlik is om die klankgrens te breek. Sou jy vinniger vlieg as die spoed van klank – om en by 1100 km per uur – dan sal jou vliegtuig disintegreer. Dit sal wees asof jy teen ‘n onsigbare muur vasvlieg. Een persoon wat dit nie geglo het nie, was Chuck Yaeger, ‘n Amerikaanse vegvlieënier wat op 14 Oktober 1947 die teendeel bewys het. Chuck Yaeger het by verskeie geleenthede gepoog om vinninger as klank te vlieg. Elke keer was hy onsuksesvol. Hoe nader hy aan die spoed van klank gekom het, hoe meer onheilspellend het dinge geraak. Die vliegtuig het so…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.