
Dawid het die swaarkry kant van die lewe geken - Psalm 16 #2504
Dawid het die swaarkry kant van die lewe geken. Praat van tragedie, teleurstelling, trauma, trane en teenspoed. Hy het dit alles geken. Vir jare moes hy vlug vir koning Saul wat hom met ‘n passie gehaat het en met alle geweld wou dood maak. Later in sy lewe, toe hy self koning was, moes hy vlug voor sy seun Absalom wat hom onttroon as koning en hom uit die weg wil hê. Dawid het die geheim geken om nie bekommerd te wees oor die baie dinge waaroor mense hul so bekommer nie. Dawid het geleer om sy sekuriteit by God te vind. Hy verduidelik vir ons in Psalm 16. Met God as die middelpunt van jou…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.