
SPEEL KLAAR MET KOMMER - DIE ENIGSTE EFFEKTIEWE MANIER (Kol. 4:12-13) ep. 2636
Ons assosieer die naam Mark Twain met stories soos Tom Sawyer en Huckleberry Finn. Mark Twain was ‘n gewilde spreker en het wêreldwyd gereis. ‘n Groep van sy bewonderaars wou hom graag met sy verjaarsdag gelukwens een jaar, maar hulle het geen idee gehad waar hy hom bevind nie. Onthou, om te reis was destyds tydrowend. Die posdiens was stadig. Maar skynbaar meer betroubaar as vandag. Dit was nog die era voor vliegtuie, selfone, rekenaars en internet. ‘n Brief moes persoonlik afgelewer word. Mark Twain se lesers adresseer die brief, “Mark Twain. God knows where.” Na ‘n paar weke kry die…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.