
JOU DOEN-DIT-SELF GELOOF GAAN JOU NIKS BAAT NIE (Psalm 46) ep. 2638
Psalm 46 – JOU DOEN-DIT-SELF GELOOF GAAN JOU NIKS BAAT NIE
Ons was gewoond daaraan as jy meubels koop, dan gaan kies jy jou meubels by die winkel, jy betaal daarvoor – of jy reël hoe jy dit gaan afbetaal – en dit word by jou huis afgelewer – volledig. Nie in stukke nie. Nie in bokse nie. Nie met instruksies wat lyk soos hiërogliewe nie. Of QR Codes wat jy moet scan om te sien hoe om dit aanmekaar te sit nie. Dit was een van die groot aanpassings vir ons in Nieu-Seeland en in Australië. Of jy wil of nie, of jy tegnies aangelê is of nie, Doen-Dit Self word op jou afgedwing. Dis asof dit deel…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.