skinny.

Latest / Hoop Nogtans

As Job maar geweet het van Jesus. Deel II

Aaron Beck het baanbrekerswerk gedoen om depressie te verstaan en te behandel. Hy identifiseer dat iemand met depressie drie negatiewe sienings het:

1. Negatiewe siening van hulself

’n Persoon begin glo daar is iets fout met hulself.

2. Negatiewe siening van die wêreld (omstandighede)

Die persoon begin die lewe en sy omgewing sien as onregverdig, oorweldigend of onmoontlik.

3. Negatiewe siening van die toekoms

Die persoon glo dinge sal nooit verbeter nie.

’n Eenvoudige manier om dit op te som:

Depressie groei dikwels uit drie pynlike oortuigings: “Ek is sleg, die lewe is sleg, en die toekoms…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.