skinny.

Latest / Hoop Nogtans

Alles wat verkeerd is in my lewe kan reggestel word

Op 25 September 2000 neem ‘n jongman met die naam Kevin Hins die bus na die bekende Golden Gate brug in San Francisco. Hy kan net aan een ding dink. Spring van die brug af. Maak ‘n einde aan alles. Die stemme in sy kop moedig hom aan. Hy het bipolêre depressie, en is psigoties. In sy boek “Cracked, not Broken: Surviving and Thriving after a Suicide Attempt” skryf Kevin Hins, die oomblik toe hy spring, toe besef hy dit was die verkeerde ding om te doen. Dis 67 meter na benede. Dit neem hom 4 sekondes voor hy die water tref. Die eerste sekonde voel hy die wind. Die tweede sekonde sien hy die…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.